Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Komga Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Komga Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Komga Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Komga Hospital

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Cottage 6 - Cintsa Chalets is 'n volledig toegeruste selfsorg-dubbelverdiepinghuis wat in Cintsa Chalets op die ongerepte Wildekus in die Oos-Kaap geleë is. Dit is perfek geleë aangesien dit stapafstand vanaf die ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Lala Phantsi bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel en is in Cintsa, 'n unieke dorpie 35 km vanaf Oos-Londen. Dié prentjiemooi dorp bied 'n rustige wegbreek en is omring deur woude, strande waar gaste heerl...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Ocean Mile Villa bied selfsorgverblyf in 'n pragtig ingerigte boetiek-villa met oorgenoeg luukshede. Dié privaat villa lê in die pragtige kuswoud in 'n veilige vakansieoord in Chintsa. Die villa het slaapplek vir...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Maranata is in die klein dorpie Chintsa-Oos geleë wat deel uitmaak van die Jikeleza Wildekusroete. Dié vakansiehuis is 180 m vanaf die hoofswemstrand. Die asemrowende, ongerepte strand is 17 km lank en is heerlik ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cintsa, Grens Area

158 on Marlin is in die dorpie Chintsa, net 300 m van die strand af. Die gastehuis bied gemaklike verblyf in 3 gastekamers in die eienaar se huis. Die eienaars woon ook in die huis. Twee van die kamers het en suite...

Vanaf
R1 890
per nag, vir 2 mense
Lodge in Cintsa, Buffelstad

Crawford's Beach Lodge is in die middel van die pragtige Chintsa/Cintsa Bay aan die Wildekus geleë en bied luukse verblyf vir skerpsinnige reisigers. Verblyf beskik oor ruim kamers en gesin-suites. Elke eenheid is...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 500
R1 250
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

69 Marlin Drive is in die voorste ry huise wat na die see front en 'n tuinpaadjie lei na die rivier en strand. Dis 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis teen die see en bied manjifieke uitsigte. Dit is in Chintsa-Oos aa...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

Under Milkwood is 'n bekoorlike selfsorghuis in Chintsa West. Die eiendom is 'n paar meter vanaf die klipagtige kuslyn en binne stapafstand van die swemstrand. Dié huis langs die see beskik oor 2 eenhede wat apart...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Buffelstad, Grens Area

Heartwood Homestay bied unieke plaasverblyf 20 km vanaf Oos-Londen se middestad aan gaste wat uit die besige stad wil ontsnap. Dié eko-vriendelike hut is uit herwonne hout gebou en is met sinkplate bedek. Dit is w...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

Seehuis is 'n pragtige grondvloer-eenheid in die Khamangabay Estate in Chintsa aan die Wildekus. Dié kusdorpie het lieflike sandstrande, duinwoude, strandmere en riviere. Die eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 314 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za