Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Komga Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Komga Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Komga Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Komga Hospital

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Heron Loop is 'n selfsorgvakansiehuis in Chintsa-Oos, 'n bekoorlike kusdorpie in die Oos-Kaap. Dit is sowat 40 kilometer noord van Oos-Londen en by die mond van die Chintsarivier geleë. Chintsabaai se ongerepte str...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Horizon View is 'n lig en helder selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Cintsa-Oos geleë is. Dié eiendom is ideaal vir 'n rit na die strand en is naby verskeie besienswaardighede. Dié eenheid beskik o...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Cape Cod Accommodation is in die ouwêreldse kusdorpie Cintsa-Oos, net 45 km noordoos vanaf Oos-Londen, geleë. Die skoonheid van die omgewing is die rede waarom soveel besoekers hierdie rustige plekkie uitsoek. Dit...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R2 990
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Sea Haven Cintsa Accommodation bied puik verblyf vir 'n groot gesin of 'n vriendegroep in Cintsa East, sowat 35 km noordoos van Oos-Londen en lekker naby talle besienswaardighede, soos Areena River Side Resort, Oliv...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Rondene Accommodation bied selfsorgverblyf naby die strand in Chintsa Oos, aan die Wildekus in die Oos-Kaap. Chintsa Oos is ongeveer 38 km vanaf Oos-Londen by die mond van die Chintsarivier. Die omgewing spog met pr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

The Shalom Holiday Home bied selfsorgverblyf in Chintsa Oos, 'n kusdorp omring deur die natuur, rustigheid en stilte. Chintsa Oos is net 45 km van Oos-Londen af. Word wakker met die voëls se getjirp in die oggend e...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 10)
Gastehuis in Cintsa, Buffelstad

Cintsa View is 'n dubbelverdiepinghuis in die bekoorlike kusdorp Cintsa en bied gerieflike selfsorgverblyf naby die see. Dié huis is smaakvol ingerig en het 2 verdiepings. Die onderste verdieping het 3 slaapkamers...

Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
B&B in Cintsa, Buffelstad

African Serendipity bied B&B-verblyf en is 'n gastesuite op die eienaar se eiendom in die kusdorpie Chintsa-Oos. Dié eiendom is ideaal geleë sowat 500 m van die strand af. Die gastesuite is op die boonste verdiep...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Moeggeploeg bied gerieflike selfsorgverblyf in die pragtige kusdorpie Chintsa-Oos, sowat 35 km noord van Oos-Londen. Dit is stapafstand van die strand en Chintsa-Oos Kerk en net 5 minute se ry vanaf die C Club. Die ...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Elsa's is 'n lieflike vakansiehuis vir 6 gaste in Cintsa. Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 314 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za