Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Komga Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Komga Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Komga Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Komga Hospital

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Londen, Dorchester Heights

Little 332 is 'n moderne, eksklusiewe selfsorg-eenheid perfek vir ’n rustige, ontspanne wegbreek. Dié eenheid beskik oor lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis...

Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
B&B in Gonubie, Oos-Londen

Seas the Day is in 'n stil deel van die prentjiemooi Oos-Londense voorstad Gonubie geleë. Gonubie is 'n kusdorpie langs die Gonubie-rivier wat net 8 km buite Oos-Londen is. Dié kusdorpie het pragtige wandelpaadjie...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gonubie, Oos-Londen

Hierdie topklas, luuks-gemeubileerde gastehuis het asemrowende uitsigte. As jy op soek is na 'n plekkie waar jy jou kop kan neer lê, vêr van die druisende skares af, is Cloud 9 nét die plek vir jou. Elke kamer h...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie, Oos-Londen

Accommodation @ 24 First Street is 'n elegante, moderne en goed toegeruste instansie in die lieflike klein kusdorpie Gonubie, net 19 km buite Oos-Londen. Verblyf word aangebied in 3 eenhede. Eenheid 2 is 'n ruim at...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R325
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie, Oos-Londen

Seventh Ave Gonubie bied 3 moderne en toegeruste woonstelle wat perfek is vir 'n gesinsvakansie, wegbreek as a paartjie, of sakereisigers. Die woonstelle is sentraal naby die Hoofstraat in Gonubie in Oos-Londen gele...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Beacon Bay Noord

Eland Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Beacon Bay North, Oos-Londen. Die perseel is 6,8 km vanaf Nahoonstrand. Die gastehuis beskik oor 4 aparte selfsorg-eenhede. Elke eenheid is oopplan en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gonubie, Oos-Londen

The Sunflower is 'n ten volle ingerigte woonstel op 'n gedeelde erf met 'n privaat ingang deur 'n outomatiese hek en ruim onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Dit is slegs 900 m vanaf die Gonubie-plankpaadjie. Dis 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Gonubie, Oos-Londen

The Edge Boutique Bed & Breakfast is aan die oewer van die Gonubierivier geleë en dit spog met 'n rustieke, plantryke atmosfeer en tog is daar moderne dekor binne en buite. Gaste kan kies tussen die suite of gaste...

Vanaf
R786
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Beacon Bay Noord

Die Amazing Grace Guesthouse is in Beacon Bay, Oos-Londen, slegs 5 km vanaf die sakekern en 8 km vanaf Oos-Londen Lughawe. Die gastehuis is naby Eskom Park en die Retail Park-winkelsentrum. Verblyf word in koningi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie, Oos-Londen

Bon à Vie is in Gonubie, 'n ontluikende en gewilde vakansiebestemming naby Oos-Londen. Dit is die perfekte plek vir sakereise, vakansie, sportgebeure, besoeke aan familielede of net om oor te bly! Ons kan ook grote...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 314 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za