Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Komga Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Komga Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Komga Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Komga Hospital

Vanaf
R4 800
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

BeachKaya is 'n strandhuis in Chintsa-Wes. 'Kaya' is Zoeloe vir 'huis'. Dié vakansiehuis is op Khamangabaai Privaat Landgoed in Chintsa-Wes, ongeveer 30 minute noord vanaf Oos-Londen, aan die Wildekus-Jikeleza-roet...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Oord in Amathole-distrik, Grens Area

Areena Riverside Resort is aan die oewer van die Kwelera-getyrivier, 23 km oos van Oos-Londen se stadskern aan die begin van die Wildekus, geleë. Die oord is ideaal vir diegene wat gehalte-gesinstyd saam in die na...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Beacon Bay Noord

Farm @ The Sea bied selfsorgverblyf 6,8 km vanaf Beacon Bay Retail Park en 11,4 m vanaf Gonubiestrand. Verblyf beskik oor 3 eenhede en het slaapplek vir 17 gaste. Die plaashuis bied selfsorgverblyf met braaigerie...

10% af Laaste Kans!
VanafR950
R855
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Haga-Haga, Buffelstad

OppiePlaas Haga Haga is 'n selfsorg-vakansiehuisie op 'n bees- en skaapplaas teen die gewilde Oos-Kaapse Wildekus, slegs 2 km vanaf die gewilde Haga Haga-kusdorpie en 65km vanaf Oos London. Die huisie beskik oor 2 ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Butterworth, Grens Area

Great 7 Guest House is gerieflik geleë in 'n stil woonbuurt naby die middedorp in Butterworth in die Oos-Kaap. Butterworth bied maklike toegang tot die N2 en is net 111 km van Oos-Londen af. Daar is munisipale swem...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

Always Welcome Inn - Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Die gastehuis is in 'n rustige landgoed op 12 ha eersteklas grond met 2 damme vir visvang en heerlike wandelroetes geleë. Die gastehuis het 'n ong...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Butterworth, Grens Area

Luyolo Guest Lodge is 'n luukse instansie in Uitbreiding 7 wat 'n voorstad in Butterworth met 'n uitsig oor die dorp is. Die gaste lodge bied verblyf aan wat ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers is. Verblyf is...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Butterworth, Grens Area

Lilitha Guest Lodge & Conferencing bied bekoorlike, luukse gehalte-verblyf, uitstekende diens en pragtige dekor. Dit is die ideale basis vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word in 7 kamers met koningingr...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Butterworth, Grens Area

Palm Springs B&B en Selfsorg is op die N2 tussen Kaapstad en Durban in Butterworth geleë. Palm Springs B&B bied 4 slaapkamers, 2 en suite met storte en nog 'n bad en stort met die gang af. Tariewe sluit ontbyt in. ...

Vanaf
R770
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oos-Londen, Buffelstad

Die historiese Gonubie Manor is op 'n plaas net buite Gonubie in Oos-Londen geleë en is in die 1800's in 'n lieflike plattelandse omgewing gebou. Dit is die ideale oornagplek vir moeë reisigers of vir dié wat 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 314 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za