Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Life Cosmos Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Cosmos Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Cosmos Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Cosmos Hospital

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Hotel in Witbank, Mpumalanga

Villa Anne Boutique Hotel - 12 Tom Naude is in eMalahleni geleë en bied toegang tot winkels, restaurante, mediese geriewe, skole en die middestad. Gerieflike B&B-verblyf word aan gaste gebied in 16 gastekamers en i...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Hotel in Witbank, Mpumalanga

Villa Anne Boutique Hotel - 22 Tom Naude is in eMalahleni geleë wat toegang tot winkels, restaurante, mediese geriewe, skole en die SSK bied. Gerieflike B&B-verblyf is beskikbaar in 12 gastekamers, ideaal vir sake-...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR830
R747
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Del Judor, Mpumalanga

By Lion's Den Gastehuise is by Estellestraat 31 (Lion's Den 1) en op die hoek van Witbos- en Wattlestraat (Lion's Den 2, 3 en 4) in Witbank, geleë. Hier kan jy staatmaak op vreedsame, privaat, gemaklike en vriendel...

Vanaf
R1 375
per nag, vir 2 mense
Hotel in Witbank, Fransville

Fortis Hotel Highveld is sentraal in Witbank geleë en bied 'n rustige en gerieflike omgewing in Witbank se Financial Square. Elke kamer is elegant en individueel versier en het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugver...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Del Judor, Mpumalanga

Crestwave Villa C6 is 'n skoon, ten volle gemeubileerde selfsorgeenheid in die veilige Crestwave Villas-kompleks in die hartjie van Witbank of Emalahleni, naby winkelsentrums, Tshwane University of Technology en Lif...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R480
per nag, vir 1
B&B in Del Judor, Mpumalanga

Lamarique is in Emalahleni geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir paartjies of sakereisigers. Dié huis is naby die N4-hoofweg en dit bied maklike toegang tot die roete vir die reisiger wat tussen Gaute...

Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Witbank, Fransville

Of jy nou in Emalahleni/Witbank is vir sake of ontspanning, Visit Vakasha Town Lodge is dié plek om te bly. Ons is geleë in die hartjie van Emalahleni. Ons het 3 Visit Vakasha Town Lodges. Visit Vakasha One, is 'n...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Witbank, Mpumalanga

Phumlani Lodge & Conferencing bied luukse akkommodasie wat as van die beste in die industrie beskou word. Ons maak voorsiening vir konferensies en voorsien ontbyt, middagete en aandete. Ons is trots op die persoon...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Del Judor, Mpumalanga

Bokmakierie is 'n luukse gastehuis in Emalahleni wat ook as Witbank bekend staan. Die gastehuis is naby verskeie restaurante en 'n inkopiesentrum geleë. Gaste is verseker van rustige, private, gemaklike en vriendel...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Witbank, Mpumalanga

Silver Birch Guest House is in die dorp Emalahleni, voorheen Witbank, en bied gehalte verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis is ongeveer 'n uur se ry vanaf Pretoria en bied maklike toegang tot a...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1337 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za