Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Life Cosmos Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Cosmos Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Cosmos Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Cosmos Hospital

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
B&B in Witbank, Mpumalanga

Hippo River Lodge is in die dorpie Witbank in die Hoëveld in Mpumalanga geleë. Die lodge is tussen Pretoria en Lydenburg, so dis die ideale plek vir diegene wat verder reis na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosa...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Witbank, Mpumalanga

Rock Art Guest House is in Witbank op die Hoëveld geleë en dis omring deur plaaslike steenkoolmyne. Daar is verskeie kragstasies en staalfabrieke in die omgewing. Daar is 10 gastesuites en elke suite is individue...

Vanaf
R475
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riverview AH, Mpumalanga

Cairos Guest House bied verskeie eenhede op 'n kleinhoewe in Riverview AH, Emalahleni / Witbank. Gaste kan die Hadassa, Salem, Sarayu, en Rafael Eenheid, groot en suite-kamers en enkelkamers, of een van ons 3 woons...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R468
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Witbank, Reyno Ridge

38 Sagitarius Avenue Woonstel 2 is in Witbank geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of diegene wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Verblyf word in 'n eenslaapkamer...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Witbank, Mpumalanga

Ramandire Bed and Breakfast bied gerieflike B&B-akkommodasie in die stil woonbuurt Jackaroo Park in WItbank, ook bekend as eMalahleni. Ons bied akkommodasie in 8 en suite-slaapkamers wat toegerus is met verwarmers...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Witbank, Duvha Park

Villa Sher Guest House bied verblyf in Emahleni naby 'n paar hoofweë wat dit die ideale oornagstop maak. Verblyf by Villa Sher Guest House is ook ideaal vir kontrakteurs wat vir langer periodes moet aanbly. 'n Spe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R885
per nag (plek vir 2)
B&B in Mpumalanga

Waterlus is 'n bekoorlike B&B wat skuil aan die oewer van die Olifantsrivier in 'n veiligheidslandgoed buite Witbank. Dié huis is binne maklike bereik vanaf die Witbankdam en die Witbank Natuurreservaat en Witbank...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mpumalanga

Waterview House is 'n pragtige selfsorghuis in 'n veilige, luukse wildlandgoed op die oewer van die Witbankdam in Emalahleni. Die huis het slaapplek vir 14 gaste en luisterryke uitsigte oor die dam en op die omligge...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mpumalanga

La Rochelle is in die hartjie van Mpumalanga langs die R555 tussen Middelburg en Witbank geleë. Dis ideaal vir 'n naweekwegbreek, sakereis of oornagverblyf. Die verblyf beskik oor 12 slaapkamers wat pragtig versie...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mpumalanga

Olifants Rivier Lodge is in die Groot Olifantsrivierkloof, tussen Middelburg en eMalahleni op die R555, geleë. Gauteng, Polokwane, Limpopo, Nelspruit en die Krugerwildtuin is als minder as 200 km vanaf die lodge, e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 1312 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za