Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Life Cosmos Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Cosmos Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Cosmos Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Cosmos Hospital

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mineralia, Mpumalanga

Turquoise View Guesthouse is 'n moderne gastehuis geleë in Mineralia, 'n baie rustige woonbuurt in Middelburg. Ons vriendelike personeel en unieke gasvryheid sal verseker dat gaste 'n heerlike kuier geniet. Daar ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

The Urn Guest House is in Middelburg, Mpumalanga, geleë. Dié plaasdorpie is halfpad tussen Johannesburg en die Laeveld, wat dit ideaal maak vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin, Mosambiek en Swaziland...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Tadimani Guesthouse is in Middelburg, Mpumalanga en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby winkels, restaurante, die hospitaal en verskeie toegangsweë. Verblyf is beskikbaar in 9 standa...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Middelburg is halfpad tussen Johannesburg en die Laeveld geleë, wat Del Roza Guest House die ideale oornagverblyf maak vir besoekers wat onderweg is na die Laeveld en Krugerwildtuin. Middelburg is ook net 'n uur se...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Groenkol, Mpumalanga

Guesthaven B&B is in Middelburg in Mpumalanga geleë en bied 'n stil en rustige omgewing waar gaste kan ontspan. Dit is die perfekte oorstopplek vir vakansiegangers wat op pad na die Krugerwildtuin is. Dit is ook di...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

TNB Guest House bied B&B-verblyf en is in Middelburg geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Ons akkommodasie bestaan uit 10 slaapkamers wat smaakvo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Blue Sparrow Guest House is 'n gevestigde gastehuis in die stil woonbuurt Groenkol in Middelburg, Mpumalanga. Die gastehuis is omring deur winkeltjies en die Middelburg Mall is minder as 10 minute se ry weg. Daar is...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groenkol, Mpumalanga

L'anda Guest House is geleë in Middelburg en bied beide selfsorg- asook gastehuis akkommodasie. Dis naby aan Middelburg se sakekern, asook die winkels, en is dus ideaal vir diegene wat reis vir besigheid asook ples...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Oregon Place Guesthouse is in Middelburg, Mpumalanga op die N4 geleë, so dis die perfekte oornagplek vir reisigers onderweg na Mosambiek, Swaziland, die manjifieke Mpumalanga-roete en die Krugerwildtuin. Die gaste...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Groenkol, Mpumalanga

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation is in Middelburg in Mpumalanga langs die N4 geleë. Dit is die ideale oorslaapplek op pad na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek. Die verblyf beskik oor 6...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 1278 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za