Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Life Cosmos Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Cosmos Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Cosmos Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Cosmos Hospital

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Witbank, Die Heuwel

Isle La Breeze is 'n bekoorlike B&B in De Heuwel, Witbank. Die gastehuis is georiënteer rondom gesinne en is alombekend vir die persoonlike gasvryheid en gerieflike ligging. Ons hou daarvan om saam met ons gaste te...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Witbank, Die Heuwel

Die Big 5 Guest House het 4 sterre wat deur die Toerisme Raad gegradeer is en is ideaal vir paartjies en sakereisigers. Die gastehuis is na aan al die nodige geriewe soos restaurante, winkelsentrums, banke en die ca...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Witbank, Mpumalanga

Bella Bonni Guest House is in Emalahleni geleë. Hierdie pragtige huis bied verblyf vir die oordeelkundige, privaat en korporatiewe gaste wat elegansie, professionalisme en warmte met 'n tikkie Ubuntu geniet. Die o...

Vanaf
R1 625
per nag, vir 2 mense
Hotel in Witbank, Die Heuwel

Yalla Yalla Boutique Hotel is in Witbank geleë en dis vernoem na 'n Arabiese sêding wat beteken: "Kom ons gaan!" Die gevoel van beweging, energie en opwinding wat gepaard gaan met daardie frase is iets wat elke re...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoëveld-park, Modelpark

Estoby Executive Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n volledig gemeubileerde gastehuis in Modelpark, Witbank. Dié gastehuis is beveilig met GKTV-kameras, Maxidor-sekuriteitshekke en 'n elektriese heinin...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Del Judor, Mpumalanga

Pop n Daisy bied gastehuisverblyf in Witbank, Mpumalanga, in die Hoëveld. Ons het verskillende gastekamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, mikrogolf, en koffie- en tee...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Witbank, Tasbet Park

Ledumo Lodge bied B&B-verblyf in Witbank. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe in die dorp. Ons bied verblyf in 14 slaapkamers, elkeen soortgelyk dog smaa...

Vanaf
R440
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Witbank, Reyno Ridge

Vision Achievers is in die stil Reyno Ridge in Witbank. Dié gastehuis is 7 km vanaf Highveld Mall, 6 km vanaf Bankenveld Gholfklub en 1 km vanaf die naaste kruidenierswinkel. Verblyf word in 9 kamers met dubbelbed...

Vanaf
R425
per nag, vir 1
B&B in Witbank, Reyno Ridge

ADO Guesthouse is in eMalahleni geleë wat 'n stil area in Witbank is. Dit is 119 km vanaf O.R. Tambo Lughawe en 160 km van Lanseria-lughawe af as jy na die Krugerwildtuin toe ry. Die gastehuis bied 8 kamers wat el...

Vanaf
R500
per nag, vir 1
Gastehuis in Ben Fleur, Mpumalanga

Kalahari Guest House is in Ben Fleur in Witbank geleë. Dié stad en sy omgewing is bekend vir mynbou en dit is die perfekte oornagplek onderweg na die Krugerwildtuin. Die stad het ook 'n enorme dam wat goeie visvan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 1312 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za