Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Life Cosmos Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Cosmos Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Cosmos Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Cosmos Hospital

Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Hotel in Middelburg, Mpumalanga

The Elixir Hotel is in die dorpie, Middelburg geleë en bied gemaklike verblyf wat ideaal is vir beide sake- en ontspanningreisigers. Die hotel het 'n gerieflike ligging naby 'n winkelsentrum en restaurante, en bied...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mineralia, Mpumalanga

Town and Country Guest House bied gerieflike verblyf in die hartjie van Middelburg. Dit is sentraal geleë en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die verblyf bestaan uit 4 ruim gastekamers wat elk 'n en...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Chambers Guesthouse skuil in Middelburg, Mpumalanga. Dié gastehuis is net 800 m vanaf Midmed Life Hospitaal en 600 m van die Hooggeregshof af. Middelburg se toerismebedryf groei vinnig omdat dit op die hoofroete na...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Middelburg, Eastdene

Lisané is 'n pragtige gastewoonstel en bied gerieflike verblyf in Middelburg, 'n dorpie in Mpumalanga. Die huis is sentraal en ideaal vir sakereisigers én vakansiegangers. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en bied ...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg, Eastdene

Woodpecker Guest House is in die skilderagtige dorpie Middelburg. By ons sal jy absoluut tuis voel en bederf word met heerlike ontbyt en aandete. Die kamers is netjies, skoon en pragtig versier. Ons 7 kamers is sm...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Hotel in Middelburg, Eastdene

Midway Inn Hotel & Conference Center bied gerieflike akkommodasie in Middelburg, Mpumalanga. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreekplek vir ontspanning of besigheid naby aan 'n verskeidenheid geriewe. ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Kanonkop

Royal Guest Lodge bied gastekamer in Kanonkop in Middelburg. Dié gastehuis is ideaal geleë sowat 5 km vanaf die middedorp. Royal Guest Lodge beskik oor 5 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n konin...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Kanonkop

Lamor Guest House is halfpad tussen Gauteng en die Laeveld in die rustige dorpie van Middelburg geleë. Net 'n uur en 'n half se ry vanaf Johannesburg Internasionale Lughawe is Lamor Guest House die ideale oornagple...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Oord in Mpumalanga

Matlapeng Boskamp is op 'n afgeleë plaas in die Willow-vallei aan die oewer van die Zaalkliprivier wat 35 km noordoos van Bronkhorstspruit is, naby Balmoral. Die rugsakreisigers-huisies bied slaapplek aan 46 gast...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelburg, Kanonkop

Njala Gastehuis is ideaal geleë vir beide besigheidsreisigers en toeriste. Dit is geografies goed geplaas - halfpad tussen Johannesburg en die Laeveld en 'n uur se ry van Pretoria af. Vir toeriste is dit die perfek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 1275 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za