Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Lydenburg Museum besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Lydenburg Museum.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lydenburg Museum akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Lydenburg Museum

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Sabie, Mpumalanga

Valley View Guesthouse is 'n B&B in Sabie wat deur die eienaar bestuur word. Dié gastehuis is die ideale wegtrekplek om die omliggende besienswaardighede te verken. Valley View Guesthouse bied verblyf in 3 ruim ka...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sabie, Mpumalanga

Ons is 'n topgehalte-gastehuis wat in 'n baie stil gedeelte van Sabie, oorkant die Sabiekloof geleë is. Ons is nie op die hoofhoutvervoerroete nie. Ons het 5 slaapkamers, waarvan 2 dubbelkamers is, 1 het 'n konin...

Vanaf
R2 350
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pelgrimsrus, Mpumalanga

Mount Sheba is geleë in 'n welige, inheemse woud in 'n omgewing met 'n asemrowende natuurskoon. Kom ontspan in hierdie luukse 4-ster-lodge. Hierdie Mpumalanga-lodge is 22 km oos van die legendariese delwersdorpie ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lydenburg, Mpumalanga

Buffelsvley Guest Farm is 'n ou klipplaashuis op 'n sitrusplaas in Lydenburg. Lydenburg is gewild vir sy besienswaardighede insluitend die Lydenburg-waterval, historiese gedenktekens, natuurskoon en visvang. Verbl...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR590
R443
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

Die Sterkspruit Plaas is op 'n platorand geleë wat deel van Drakensberge vorm en spog met 'n uitsig oor die pragtige Schoemanskloofvallei. Die Manor House Shalom het 4 kamers. Die Lemon-kamer het 'n dubbelbed en '...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Waterval SC Guest House is die perfekte plek om van die stad af weg te breek. Die dek kyk uit oor Sabie en jy kan van hier af die pragtige uitsig geniet met 'n drankie in jou hand, of saam met vriende en familie om ...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 11 mense
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Round Here Self-catering Guest House is op 'n koppie sowat 1 km buite Sabie geleë en het slaapplek vir 13 gaste. Dié verblyf bestaan uit die hoofhuis en 'n tweede huis wat verdeel word deur 'n onderdakstoep en 'n...

33% af Weeksdae!
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lydenburg, Mpumalanga

Forest Creek is in 'n kloof in die Steenkampsburgberge, aan die eindpunt van die Drakensberge geleë. Die kloof word getemper deur 'n tapyt van bossies en bome wat in die malaria-vrye area groei. Op hierdie pragti...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 16 mense
Selfsorg in Kwena Valley, Lydenburg

Klipfontein Bush Camp is op 'n plaas van 160 hektaar in die Kwena-kom 30 km buite Lydenburg geleë. Dit bied gehalteverblyf aan avonturiers en die plaas kyk oor die Kwena-dam en op die Steenkampsberge. Die boskamp i...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Lodge in Platorand, Mpumalanga

Ithaba Falls is op die majestueuse Waterval-pas (R37) tussen Lydenburg en Burgersfort geleë. Die panoramiese uitsig is ongelooflik; jy kan die berge in die pas en 4 watervalle sien! Kamers sluit 3 standaardkamers,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 948 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za