Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rhenish Girls' High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rhenish Girls' High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rhenish Girls' High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rhenish Girls' High School

Voorkeurvennoot
30% af Laaste Kans!
VanafR1 750
R1 225
per nag (plek vir 2)
B&B in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

De Haas Living @ Hamman 14 is in Stellenbosch geleë en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 7 Deluxe-koningkamers en elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n v...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord, Stellenbosch

16 Rhodes-North Self-catering Apartments is in Stellenbosch geleë, net 3 km vanaf Universiteit Stellenbosch. Die woonstelle is ideaal vir gesinne of paartjies wat die omgewing besoek. Verblyf word in 2 selfsorgwo...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Luxury on Dorp bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel bo die bekende Dorpstraat in Stellenbosch. Die woonstel is in 'n veilige kompleks met 'n toegangsbeheer-hek, aangewese ondergrondparkeerple...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Squirrel & Vine is 'n privaat, volledig toegeruste selfsorgwoonstel met lugversorging en is uitstekend geleë in Stellenbosch se historiese kern. Gaste kan stap na die winkels, koffiewinkels, restaurante en vele ges...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Die oorspronklike gebou dateer terug na 1946, en was in besit van Prof. Gerrit Kruger, 'n dosent in Teologie by die Universiteit van Stellenbosch. In 2007 is dit deur die huidige eienaars gekoop en omskep in Albaros...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R480
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

de Oude Meul Guest House se deure het in 1996 oopgemaak in die hartjie van Stellenbosch, stapafstand vanaf restaurante, galerye, Universiteit Stellenbosch-kampus en Coetzenburg Stadion. Ons het 6 kamers met lugvers...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 600
R1 820
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Batavia Boutique Hotel is in die hartjie van historiese Stellenbosch geleë. Hierdie klassieke gastehuis uit die 19de eeu bied luukse en ruim kamers wat versier is met antieke en kontemporêre stukke soos pragtige r...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Stellenbosch

At Home is in Die Boord, 'n buurt in Stellenbosch, geleë en bied die ideale verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Die eenheid is naby verskeie winkels, MediClinic, restaurante en ander geriewe. Die verblyf...

Vanaf
R1 420
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

The Black Horse Accommodation is gerieflik in die Black Horse-sentrum geleë en bied stylvolle verblyf wat goed ingerig is en ideaal in die historiese Dorpstraat in Stellenbosch geleë is. Dit is die ideale basis va...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Avemore Wag 'n Bietjie No 1 is 'n knus en stil selfsorgwoonstel in Dorpstraat in Stellenbosch. Dis naby restaurante, winkels, kunsgalerye en Oom Samie se winkel. Die gemaklike meubels en kreatiewe binnenshuise versi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 4887 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]