Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rhenish Girls' High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rhenish Girls' High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rhenish Girls' High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rhenish Girls' High School

Vanaf
R3 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Casa Bella – Jan Cats No 4 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, smaakvol versierde drieslaapkamerwoonstel in die hartjie van Stellenbosch. Die woonstelkompleks is ideaal loopafstand vanaf restaurante en...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Candy Lee Accommodation - Ikati is 'n selfsorgwoonstel in die middel van Stellenbosch. Die kompleks is omring deur restaurante, winkels en ander historiese besienswaardighede. Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 b...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Parfait at Oude Hoek is 'n moderne selfsorgwoonstel in die historiese middedorp van Stellenbosch. Die woonstel is in die bekende Kerkstraat geleë; van hier af kan gaste stap na kroeë, restaurante, museums en winke...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Oude Hoek 106 bied gehalteverblyf in Stellenbosch aan ’n gesin of ’n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel het lugversorging en beskik oor 2 sla...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 795
R2 516
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Tuishuisie is ‘n ruim wonstel in Stellenbosch, in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Dié eenheid beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Elke kamer het ‘n dubbelbed en daar is slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer ...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Vilaroux bied luukse selfsorgverblyf, in die boomryke Papegaaistraat, in die hartjie van Stellenbosch. Hierdie idilliese toevlugsoord bestaan uit 7 selfsorgwoonstelle wat volledig toegerus is en word privaat besit e...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 250
R1 913
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

De Hoek Manor and Rozenhof Guest Accommodation is ideaal geleë in die historiese middedorp van die universiteitsdorp Stellenbosch. Daar is oorgenoeg binnemuurse en buitemuurse besienswaardighede en doendinge vir ou...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Hier digby Dorpstraat sal jy 'n gemaklike selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers aantref om aan al jou behoeftes te voorsien. Dit bied slaapplek vir 4 gaste. Sonsig is op die tweede vloer geleë en dit bied ongelooflik...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Vin Suite is 'n ateljeewoonstel wat smaakvol ingerig en volledig toegerus is vir selfsorg. Dis net langs Dorpstraat, in die historiese hartjie van Stellenbosch geleë. Dié ruim ateljeewoonstel het 'n koninggrootte...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Stellenbosch

Magnolia Place is in 'n rustige, gegoede woonbuurt in Stellenbosch geleë. Die verblyf is so 20 minute se stap van die historiese dorpskern af en dis naby aan al die nodige geriewe, insluitend 'n Medi-Clinic. Die ga...

Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR1 800
R1 530
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Eikehoff Apartment by Cape Summer Villas is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Stellenbosch. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie of 3 gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besiensw...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Vino Apartment is 'n lieflike en luukse tweeslaapkamerwoonstel wat sentraal in Stellenbosch geleë is met gratis, vinnnige WiFi. Dié woonstel is ideaal vir 4 mense en dit is ingerig met lugversorging. Elke kamer h...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Parfait at Koetsiershuis is 'n volledig toegeruste selfsorg-ateljeewoonstel. Dit is in die historiese middedorp in Stellenbosch geleë, net 3 minute se stap van Eikestad Mall af en naby verskeie restaurante. Dié ...

25% af Winteraanbod!
VanafR2 045
R1 534
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Stellenbosch

Baruch Guesthouse on Lovell bied hoë gehalte-verblyf in Stellenbosch. Die gastehuis is naby 'n verskeidenheid wynproe-venues en landgoedere, asook 'n paar geskiedkundige besienswaardighede. Verblyf by Baruch word...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Avemore at Eikehof No 2 is Stellenbosch geleë. Dié area is bekend vir sy prentjiemooi roetes, wynproeë, staproetes, ikoniese besienswaardighede soos die Rupert Museum, Root 44-markie en Stellenbosch Universiteit ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 46 tot 60 van 4901 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za