Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rob Ferreira Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rob Ferreira Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rob Ferreira Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rob Ferreira Provincial Hospital

Voorkeurvennoot
10% af Naweke!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Acres, Mpumalanga

Zebrina Guesthouse word deur 'n familie bestuur en is in hartjie van Nelspruit, Mpumalanga geleë. Die gastehuis is ideaal sakereisigers en vakansiegangers. Zebrina Guesthouse se verblyf word in ateljeekamers, supe...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Willevy Guest Room is 'n luukse, gerieflike en knus gastekamer langsaan die hoofhuis. Dis ideaal vir oornagverblyf aangesien ons na aan 'n privaat hospitaal geleë is en is ideaal vir gesinslede van pasiënte. Die e...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonheuwel, Mpumalanga

Die bekende Sheppard Boutique Guesthouse is in Mpumalanga se hoofstad Nelspruit geleë, en spog met 'n ongelooflike uitsig oor die Krokodilrivier en Mpumalanga se Laeveld. Die gastehuis se kamers het uitsigte oor di...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sonheuwel, Mpumalanga

Featherstone Inn is in 'n stil woonbuurt in Nelspruit geleë en dis net 5 km van die Nelspruit Natuurreservaat af. Verblyf word aangebied in 7 kamers. Elke kamer beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Daar ...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonheuwel, Mpumalanga

La Roca, 'n top-instansie wat grens aan die Nelspruit Natuurreservaat, bied luukse verblyf met 'n vriendelike en hartlike atmosfeer. Hier kan gaste onbelemmerde uitsigte oor die reservaat en veraf berge geniet, en d...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 320
R1 972
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

Loerie's Call Guesthouse is in 'n mooi tuin in Nelspruit geleë, in die hartjie van die Laeveld. Die gastehuis word deur die eienaar bestuur en is net bo die dorp geleë. Dit is lekker naby die middedorp maar weg va...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

Francolin Lodge and Boutique Hotel is 'n luukse gastehuis wat 5-ster-verblyf en -gasvryheid bied in die hartjie van Nelspruit. Hierdie moderne lodge is splinternuut en deur 'n argitek ontwerp. Die lodge het 8 ruim k...

10% af Laaste Kans!
VanafR720
R648
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

9 on Juanita bied luukse verblyf in 'n Franse styl in Sonheuwel, Nelspruit. Die eenheid word omring deur 'n pragtige tuin met Iceberg-rose en laventel. Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede. Daar is 2 selfsorg-eenhede...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

Vineyard On The Hill is in Nelspruit geleë en ons bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers én sakereisigers. Die gastehuis het 7 kamers wat pragtig ingerig is en elkeen oor sy eie badkamer beskik. D...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in West Acres, Mpumalanga

Alibama House is in Nelspruit in die hartjie van die Laeveld geleë. Die B&B is net 700 m van die Medi-Clinic in Nelspruit en Westend WInkelsentrum af geleë. Die B&B bied verblyf in 'n kamer wat elegant ingerig is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 1070 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za