Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rob Ferreira Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rob Ferreira Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rob Ferreira Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rob Ferreira Provincial Hospital

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Nature Safari Tours and Accommodation bied selfsorgverblyf in Sonheuwel, Nelspruit. Dit is net 1,3 km van Medi-Clinic en die Westend-winkelsentrum met 'n Spur, 'n gimnasium en 'n Spar. Die luukse eenheid het slaapp...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Acres, Mpumalanga

Verblyf by Execustay Boutique Guest House het 'n energieke atmosfeer, rustieke argitektuur, en is 'n veilige oase van warm gasvryheid waar tradisionele waardes en moderne geriewe die fokus is. Hierdie eksklusiewe bo...

Vanaf
R899
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonheuwel, Mpumalanga

Mariu Gastehuis het 'n pragtige ligging teen 'n skuinste aan Nelspruit se buitewyke. Daar is 5 Luukse Dubbelkamers en 4 luukse 2-Enkelbedkamers. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe ...

10% af Aanbod!
VanafR850
R765
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Nelspruit, Mpumalanga

Sweet Home Alibama is 'n pragtig gemeubileerde selfsorg-ateljee-eenheid wat in 'n privaat woning in West Acres, Nelspruit, geleë is, maar met 'n privaat ingang. Die ateljee is gerieflik net 600 m vanaf die Westend-...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Nelspruit, Mpumalanga

Calla Lily Guesthouse bied B&B in Nelspruit, teen die Nelspruit Natuurreservaat. Dié gastehuis is net 2,5 km van die middedorp af. Verblyf word gebied in 9 kamers. Elke kamer het 'n privaat of en suite-badkamer, l...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Forget Me Not is in Sonheuwel, Nelspruit en bied semi-selfsorgverblyf vir gaste op pad na Mosambiek en die Krugerwildtuin. Gaste kan kies tussen eenhede wat verblyf bied vir tussen 2 en 4 mense. Die eenhede het pri...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in West Acres, Mpumalanga

Plum Cottage is ’n selfsorgwoonstel op die gasheer se eiendom in Nelspruit. Hierdie sonderlinge tuinwoonstel is die ideale basis om die area se geriewe en besienswaardighede te verken. Verblyf word aan 2 gaste ge...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nelspruit, Mpumalanga

Khayalami Lodge is geleë in die welige Sonheuwel-woonbuurt van Nelspruit. Die lodge is ongeveer 2 km vanaf die middestad geleë, en is ook baie naby aan die hospitale, winkelsentrums asook die stadion. Verder is di...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

14 Villa Louise is 'n selfsorgwoonstel in Nelspruit langs die Nelspruit MediClinic. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en 'n kleuter of baba. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bababed. Die tweede kamer ...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Tilly's Cottage is 'n selfsorg-eenheid wat op die eienaar se perseel in Nelspruit geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na die Krugerwildtuin en ander besienswaard...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 1070 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za