Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy St Patrick’s Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Patrick’s Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Patrick’s Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Patrick’s Hospital

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Dolls House is in die kusdorpie Port Edward aan die Suidkus geleë. Die eiendom is sowat 950 m vanaf Silverstrand. Ons het 3 grondvloerwoonstelle. Elke oopplan-woonstel het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder...

Vanaf
R292
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ivy Beach, KwaZulu-Natal

TO Strand Vakansieoord bied selfsorg-eenhede en kampplekke in Port Edward. Die chalets het slaapplek vir 4 of 5 gaste en beskik oor dubbelbeddens of dubbel- en enkelbeddens. Elke eenheid het 'n privaat badkamer en ...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Vuurvliegie bied gemaklike verblyf in 2 aparte selfsorg-woonstelle op 'n perseel in Leisure Bay, naby die strand. Kothuis A het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Kothuis B het slaappl...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Sleepy Shores bied gemaklike selfsorgverblyf in Leisure Bay. Dié vakansiehuis is in 'n tuin met 'n swembad, en is naby die strand geleë. Die huis het 6 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer en die tweede...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Ivy Beach, KwaZulu-Natal

Villa Real is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ivy Beach, Port Edward. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad en 'n wonderlike see-uitsig. Dié woonstel het slaappl...

Vanaf
R1 170
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Klmusabi Flat is op die eienaars se residensiële eiendom in Leisure Bay en dit is 1,6 km van Leisure Bay se swemstrand af. Die woonstel is in 'n netjiese tuin en die gaste kan gebruik maak van die swembad en braa...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Hakuna Matata bied selfsorgverblyf aan 6 gaste in Leisure Bay. Dié eenheid het 'n dubbelbed, 'n dubbelslaapbank en 2 enkelbeddens. Daar is 'n TV met OpenView-kanale. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Titanic is 'n selfsorghuis wat troeteldiervriendelik is in Leisure Bay, Port Edward. Dié vakansiehuis is net 500 m van die strand af en naby verskeie restaurante en winkels. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapple...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 15)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Anchor Ridge is 'n ruim dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dit is net 300 m vanaf Peter Pan-baai en Kidds-strand. Die huis is geskik vir 13 volwassenes en 2 kinders en het...

Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

The View is 'n moderne selfsorgtuinwoonstel wat vas is aan die hoofhuis, maar sy eie privaat ingang het. Die woonstel word deur 'n groot, groen tuin omring en is 700 m van die strand en 5 km van die Wild Coast Casin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 1862 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za