Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy St Patrick’s Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Patrick’s Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Patrick’s Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Patrick’s Hospital

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Chianti bestaan uit 4 selfsorg-eenhede, 'n eenheid met slaapplek vir 2 gaste, 'n gesinseenheid met slaapplek vir 4 gaste, 'n luukse gesinskamer met slaapplek vir 4 gaste en 'n huis met slaapplek vir 4 gaste. Ons i...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

C-Rus is in die rustige Leisure Bay aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Indien jy soek na rus en vrede, het jy die regte plek gevind! Leisure Bay is een van die beste geheime van die Suidkus. Te danke aan sy prag...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Tomyra's Lodge bied selfsorg-akkommodasie in die kusdorpie Leisure Bay. Die lodge het 2 selfsorg-eenhede wat elk slaapplek vir 6 gaste bied. Peter Pan en Kidds Beach is net 300 m van die lodge af. Elke eenheid is v...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Peter Pan Place is net 200 m van 2 van die mees asemrowende en veiligste swemstrande in die Suidkus af, naamlik Kidd's Beach en Peter Pan Bay. Dis ook 160 km suid van Durban en 5 km vanaf Port Edward. Die selfsorg...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

What More is in die idilliese Leisure Bay-area geleë. Die akkommodasie word aangebied in 'n gerieflike drieslaapkamerhuis wat naby die strand en net 7 km van die klein oorddorpie, Port Edward, af geleë is. Die h...

Vanaf
R1 235
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Hugo's bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in die idilliese dorpie Leisure Bay. Dié vakansiehuis is lekker naby die strand en net 6 km vanaf Port Edward, 'n lieflike vakansiedorpie. Die huis h...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

766 On Bournemouth bied selfsorg-eenhede in Leisure Bay. Die boonste eenheid het slaapplek vir 10 en die onderste het slaapplek vir 6. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en 'n ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Die Ark is 'n vakansiehuis in die kusdorpie, Port Edward, net 400 m vanaf verskeie geriewe. Hierdie drieslaapkamerhuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders. Die huis het 'n goed toegeruste kombuis, 'n volle...

15% af Aanbod!
VanafR4 200
R3 600
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Die Seehuis is in Leisure Bay aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en dit bied gehalteverblyf vir die hele gesin. Die huis spog met 180°-uitsigte oor die see en is naby verskeie winkels, restaurante, die strand...

Vanaf
R3 770
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Mbali Bai is in die idilliese dorpie Leisure Bay geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamervakansiehuis naby die strand en net 7 km van die klein oord Port Edward. Die vakansiehuis beskik oor 4 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 1865 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za