Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Artscape Theatre Centre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Artscape Theatre Centre.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Artscape Theatre Centre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Artscape Theatre Centre

Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Die Radisson Blu Hotel & Residence is ideaal geleë in Kaapstad se middestad. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sakeverblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die stad. Verbly...

35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR714
R464
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

St Georges 304 by CTHA is 'n ruim, luukse ateljeewoonstel in die St Georges Mall in Kaapstad wat vir selfsorg ingerig is. Kaapstad is bekend vir Tafelberg, V&V Waterfront, KIKS, strande, kulturele aktiwiteite en 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Luxury Sky Retreat is 'n selfsorgwoonstel in die 16 on Bree-gebou in Kaapstad se middestad en bied gaste toegang tot al die gebou se geriewe. Hierdie gerieflike woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 1 of...

Vanaf
R1 195
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Urban Elephant 2707 is 'n netjiese selfsorg-ateljeewoonstel met pragtige uitsigte in die 16 on Bree woonstelkompleks, in die hartjie van Kaapstad en naby winkels, galerye, restaurante en kroeë. Die ateljee bied ve...

Vanaf
R2 390
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Urban Elephant 2706 is ’n stylvolle selfsorgwoonstel wat fantastiese uitsigte bied in die 16 on Bree-kompleks in die hartjie van Kaapstad. Dit is naby winkels, kunsgallerye, restaurante en kroeë. Die woonstel be...

Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Urban Elephant 2316 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel met wonderlike uitsigte op die 23ste verdieping van die 16 on Bree-woonkompleks, in die hartjie van Kaapstad en naby winkels, gallerye, restaurante en kroeë. Di...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Urban Elephant 2207 is ’n smaakvol versierde selfsorgwoonstel wat fantastiese uitsigte bied op die 22ste verdieping van die 16 on Bree-kompleks in die hartjie van Kaapstad. Dit is naby winkels, kunsgalerye, restau...

Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Urban Elephant 2112 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel met fantastiese uitsigte op die 22ste verdieping van die 16 on Bree-kompleks in die hartjie van Kaapstad. Dit is naby winkels, kunsgalerye, restaurante en kroeë....

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Urban Elephant 2110 is 'n selfsorgwoonstel wat mooi versier is en met fantastiese uitsigte spog. Dit is op die 21ste verdieping van die 16 on Bree-kompleks in die hartjie van Kaapstad naby winkels, kunsgalerye, rest...

Vanaf
R1 395
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Urban Elephant 1916 is ’n smaakvol versierde selfsorgwoonstel op die 19de verdieping van die 16 on Bree-kompleks. Dit bied fantastiese uitsigte en is in die hartjie van Kaapstad, naby winkels, kunsgalery, restaura...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 4128 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]