Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Artscape Theatre Centre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Artscape Theatre Centre.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Artscape Theatre Centre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Artscape Theatre Centre

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

City Apartment Unit 1105 is sentraal in St Georges Mall naby verskeie besienswaardighede in die stad geleë. Dis ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Die woonstel op die tweede verdieping beskik oor 2 ruim...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

At St George’s Mall is 'n selfsorgateljeewoonstel in 'n gebou in die middestad van Kaapstad. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in die omliggende omgewing. Die woonstel is naby ...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

801 St Georges is 'n selfsorgwoonstel in Kaapstad se middestad, 'n smeltkroes van bedrywighede met 'n rits sake-ondernemings en kuierplekke. Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Die Holiday Inn is op die hoek van Strand- en Loopstraat in Kaapstad se middestad. Hierdie luukse hotel bied uitstekende akkommodasie en konferensiegeriewe aan sakereisigers én vakansiegangers in Kaapstad. Daar is...

Vanaf
R1 130
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Dockside Apartment 501 is 'n ruim selfsorgwoonstel in die boheemse woonbuurt, New De Waterkant, langsaan Groenpunt. Die kompleks bied moderne 24 uur-sekuriteit en 'n portier, geslotekringtelevisie, 'n video-interkom...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode's Acacia Place is 'n pragtige en luukse eenslaapkamer-solderwoonstel in die middel van Kaapstad met talle vensters en vars en kalm versierings. Dit bied 'n egte, kosmopolitiese leefstyl waar skoon lyne en m...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode's AfriNest is in die hartjie van Kaapstad in die art deco Mutual Heights-gebou geleë. 'n Unieke interne kenmerk van dié gebou is die groot hoeveelhede lig wat die binnehof instroom en die woonstelle wat r...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Jy weet jy is in die hartjie van Kaapstad by Afribode Antares Apartment wanneer jy by die slaapkamervenster uitkyk en 'n blik oor die stad kry soos ou kerktorings skouers vryf met moderne nuwe hotelle. Afribode's A...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 330
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode Cape Citi-Loft is 'n groot tweeslaapkamerwoonstel op die 7de vloer van die mooiste Art Deco-gebou, Mutual Heights. Dié sonnige woonstel bied pragtige uitsigte op Tafelberg, Leeukop, Kasteel de Goede Hoop e...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR960
R624
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Dockside 905 by CTHA is sentraal geleë in De Waterkant naby die V&A Waterfront, Kaapstad se sentrale sakegebied en die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (Kiks). Dié vakansiewoonstel het 'n oopplan-kombu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 5328 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za