Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy KykNET Buite-Ekspo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby KykNET Buite-Ekspo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KykNET Buite-Ekspo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby KykNET Buite-Ekspo

Voorkeurvennoot
Vanaf
R749
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Voorbegin Bosveldverblyf bied verblyf op 'n plaas minder as 'n halfuur se ry van Warmbad/Bela-Bela. Dit is 25 km buite Warmbad rigting Thabazimbi en skuil in die skadu van die pragtige Waterberge. Daar is slaapplek...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bela-Bela, Limpopo

Buyskop Lodge, Conference and Spa is op 'n privaat wildplaas in die malaria-vry Waterberg, net 4 km buite Bela-Bela. Dit is maklik bereikbaar vanaf Johannesburg en Pretoria. Dié lodge bied selfsorgverblyf in chale...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 8)
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

Baja Plaas bied gehalteverblyf op 'n wildplaas naby Bela-Bela aan 'n gesin of 'n groep vriende. Die plaas is ongeveer 130 km vanaf Pretoria wat dit die ideale wegbreekbestemming maak. Die verblyf word in 4 eenhede ...

Vanaf
R4 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Elements 303 is 'n lieflike lodge met 4 slaapkamers wat op Elements Private Golf Reserve geleë is en uitsigte oor die bosveld in die Waterberg-reservaat bied. Die lodge bied slaapplek vir 8 gaste en het 4 slaapka...

Vanaf
R104
per nag (plek vir 6)
Oord in Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba is in een van die Waterberg se mooiste klowe net buite Bela-Bela in Limpopo. Dis net 90 minute vanaf Johannesburg en 'n uur se ry van Pretoria af. Die oord bied verskeie verblyf in die vorm van wo...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 18)
Tentekamp in Waterberg, Limpopo

Sundowner Bushcamp is in 'n privaat boskamp in die hartjie van die Waterberg-distrik en is ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met vriende en familie. Die plaas is 19 km buite Bela-Bela. Daar is 'n groot gemeenskapli...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Plekkie in die Son bied selfsorgverblyf in Bela-Bela. Die dorp is bekend vir sy warmwaterbronne en is naby doendinge, soos Adventures With Elephants, Zabula, Elements Privaat Gholflandgoed, Waterberg Zipline Adventu...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Rotsvy Gastehuis bied rustige verblyf op die punt van die Waterbergreeks. Dit is onder die historiese Buyskop geleë en is sowat 7 km noord vanaf Bela-Bela. Die huis is apart van die hoofhuis en is ten volle toeger...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Valley View Villa is in Elements Privaat Gholf- en Natuurreservaat geleë. Dié pragtige, veilige reservaat het 'n 18 putjie-gholfbaan en 24 uur-sekuriteit. Daar is ook verskeie bokspesies en diertjies in die reserv...

Vanaf
R310
per nag (plek vir 4)
Oord in Bela-Bela, Limpopo

Marula Oase is 'n rustige oord in 'n natuurlike omgewing in die hartjie van die Waterberge. Hier kan jy 'n ware bosveld-atmosfeer geniet. Die oord is in Bela-Bela geleë, net 'n uur se ry van Pretoria af. Gaste ka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 1058 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za