Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy KykNET Buite-Ekspo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby KykNET Buite-Ekspo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KykNET Buite-Ekspo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby KykNET Buite-Ekspo

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Lodge in Waterberg, Limpopo

Makhato 111 - Sondela Nature Reserve bied verblyf in 'n privaat en luukse vakansiehuis wat 20 km vanaf Bela-Bela geleë is. Dié landboustreek is bekend vir sy termale bronne en verskeie natuurlike besienswaardighed...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Modimolle, Limpopo

Silver Streams Lodge and Spa skuil in die bosveld. Die natuur, rotstuine en wild skep die perfekte plek vir 'n troue of 'n heerlike wegbreek. Die lodge is net sowat 20 km vanaf Bela-Bela en 130 km van Pretoria af. ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

Mangwe bied gerieflike gastehuisverblyf met 'n bosgevoel in die Verloren Leefstyllandgoed in die Waterberg. Die landgoed is net 'n uur se ry vanaf Pretoria en 'n uur en 'n half vanaf Johannesburg. Dit is die ideale ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Gecko Bush Lodge bied selfsorgchalets op 'n privaat wildplaas in die Waterberg, 15 km vanaf Bela-Bela op die pad na Eersbewoon. Aangesien ons op 'n privaat wildsplaas geleë is, kan gaste ongelukkig nie hul troeteld...

Voorkeurvennoot
25% af Aanbod!
VanafR870
R653
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Bosveldsig Cottages bied selfsorgverblyf in die bosveld op ’n klein wildplaas buite Modimolle. Die eko-toerismebestemming het ’n oorvloed natuur- en wildreservate, en doendinge soos voetslaan, bergfietsry, wildk...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Wildevy Guest Farm is op 'n 45 hektaar plaas geleë tussen Bela-Bela en Modimolle op die R101 in Limpopo. Verblyf is bekikbaar in 'n selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste, asook in 2 kothuise met slaapplek vir 4 g...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Bateleur Nature Reserve is in Nylstroom in Limpopo geleë. Die reservaat bied jou die geleentheid om op jou eie in die bos te lewe en te verken soos jy wil. Raak sodoende meer vertroud met die Waterberg se unieke ek...

Vanaf
R200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Klein Paradys Guest Farm is in Nylstroom, Limpopo. Ons gasteplaas bied 'n rustige toevlugsoord in die bosveld. Ons karavaanpark skuil aan die voet van 'n koppie wat as agtergrond dien vir hierdie kalm, onverstoorde ...

20% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR4 500
R3 600
per nag (plek vir 14)
Lodge in Waterberg, Limpopo

Nicama Lodge bied gastekamers en rondawels en is in die hartjie van die Bosveld, 33,4 km vanaf Bela-Bela geleë. Die lodge is ideaal vir groepe van 10 tot 14 gaste wat op soek is na 'n wegbreek naby die omgewing se ...

Vanaf
R2 276
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Phumelelo Lodge bied B&B-verblyf in 'n privaat Groot 5-wildreservaat van 12000 hektaar teen 'n heuwel. Die lodge is in die Waterberge, sowat 43 km vanaf Bela-Bela geleë en het 'n uitsig oor 'n rivier. Verblyf wor...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Des’lgodini Lodge is 'n pragtige grasdakhuis met slaapplek vir 6 in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die huis is ruim, oopplan en bied 'n lieflike uitsig. Die lodge bestaan uit 3 aparte eenhede wat via 'n dek aan m...

15% af Aanbod!
VanafR450
R383
per nag (plek vir 4)
Kampeer/karavaan in Waterberg, Limpopo

Lekwena Ranch is op 'n werkende plaas van 2000 hektaar naby Bela-Bela geleë en bied tentverblyf aan vriende en familie. Die plaas spog met pragtige bosveldlandskappe en natuurskoon wat gaste kan aanskou. Die verb...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Tashang Lodge is 'n moderne selfsorg-lodge in Cyferfontein in die Mabalingwe Natuurreservaat. Dié lodge het slaapplek vir 8 gaste en is ideaal vir 'n rustige wegbreek. Die lodge beskik oor 2 en suite-slaapkamers e...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Hotel in Modimolle, Limpopo

Shangri-La Country Hotel & Spa is in die skilderagtige Waterberge, in die hartjie van die bosveld op 'n 32 ha-plaas geleë, sowat 14 km vanaf Modimolle. Dié hotel bied hul eie stukkie tropiese paradys wat 'n gevoel...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR4 500
R3 000
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Thornwood Lodge is langs die R516 geleë, ongeveer 40 km buite Bela-Bela en sowat 2 uur van Johannesburg af. Dié groepsvenue is aan die begin van die Waterberge geleë, met die Zebula Gholfbaan aan die westelike ka...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 20 mense
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Phiva Lodge is op 'n wildsplaas in die hartjie van die Waterbergdistrik geleë en is ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met familie en vriende. Die plaas is 13 km buite Modimolle. Die lodge beskik oor 6 kamers waarv...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Casamento Lodge is op 'n privaat plaas net 10 km buite Modimolle geleë. Die lodge bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir gesinne, paartjies of groepe. Die eenhede het gemaklike dubbelbeddens en privaat badkame...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 6)
Wildsplaas in Modimolle, Limpopo

Abba Game Lodge is in die Waterberge, net 17 km noord van Modimolle, Nylstroom af geleë. Ons bied gerieflike selfsorgverblyf in pragtig ingerigte grasdak-chalets. Daar is ook karavaan- en kampeerstaanplekke. Die lo...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R270
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Peppertree Lodge Caravan and Camping Site is buite Bela-Bela geleë. Dit is naby besienswaardighede soos Mystic Monkeys en Feathers Wildpark, Rust de Winter Natuurreservaat en Waterberg Zipline Adventures. Verblyf...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 16)
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

L'abri Lodge is 'n ruim bosveld-lodge met slaapplek vir 16 gaste en is 43 km van Bela-Bela af. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 7 slaapkamers met lugversorging. Daar is 4 kamers op die eerste verdieping en 3 kam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 141 tot 160 van 1058 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za