Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Wykeham Collegiate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Wykeham Collegiate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Wykeham Collegiate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Wykeham Collegiate

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Die 'At Home Self-catering' is 'n hoegehalte, stylvolle woonstel wat gerief en gemak teen bekostigbare tariewe aanbied. Ons bied vir gaste 'n ware veilige en private verblyf in die groen woonbuurt van Clarendon aan....

Voorkeurvennoot
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Town View bied gemaklike selfsorgverblyf in 2 gemeubileerde woonstelle wat smaakvol versier is. Die woonstelle is in 'n veilige kompleks in die noordelike buurt, Clarendon, in Pietermaritzburg geleë. Die kompleks b...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Redlands Hotel is in die gesogte noordelike voorstad van Wembley geleë in die hart van die pragtige Redlands Estate. Dit is ideaal geleë, 5 minute van die middestad en al die geriewe af, en die hotel se rustige at...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Wembley, Athlone

Valley Vista Lodge is 'n luukse gastehuis geleë in Athlone, ongeveer 3 km vanaf die Pietermaritzburg middestad. Die gastehuis bied uitsigte oor die stad en omliggende areas. Dit is maklik bekombaar vanaf die snelwe...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pietermaritzburg, Athlone

A Garden Suite is 'n gastehuis wat deur 'n gesin bestuur word in 'n blaarryke woonbuurt in Pietermaritzburg. Dié stad is omring deur woudagtige heuwels en weivelde en is ideaal geleë tussen Johannesburg en Durban....

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Blackridge

Geniet die hartlike gasvryheid in Pietermaritzburg wanneer Patrick jou by die 'Brevisbrook' verwelkom. Gaste voel heel ontspanne in hierdie rustige verblyf met 'n landelike styl wat in 'n welige omgewing staan en me...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Athlone

Welcome Home Cottage is 'n splinternuwe, smaakvol versierde tuinkothuis wat in die noordelike voorstede van Pietermaritzburg geleë is. Die kothuis bied maklike toegang tot die N3, dit is gerieflik naby die groot wi...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pietermaritzburg, Athlone

23 on Clifton is 'n gastesuite op die eienaar se eiendom in Athlone, Pietermaritzburg. Die eiendom is ideaal geleë sowat 2 km vanaf die Cascades Mall, Virgin Active-gimnasium en bergfietsroetes. Die gastesuite het...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Montrose, Athlone

Fountains Self-Catering B&B is vir die oordeelkundige reisiger op soek na eersteklas gerief, skoon akkommodasie en goeie diens. Dis ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en sport-entoesiaste en maak voorsiening ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Gecko Hill bied selfsorg- en B&B-verblyf in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal. Verblyf word aangebied in of 2 selfsorgkothuise of 2 gaste-suites met basiese selfsorggereiwe. Die tema by Gecko Hill is ongekunsteld...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 1718 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]