Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tswaing Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tswaing Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tswaing Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tswaing Nature Reserve

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 170
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Marulani Bush Lodge is in die malaria-vrye Dinokeng Wildreservaat wat bestaan uit +-23 000 hektaar ongerepte wildernis in die noordelike Gauteng waar die Groot 5 vrylik wandel. Verblyf beskik oor 4 selfsorg-eenhede...

Weeksdag-aanbod!
VanafR1 800
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Hogs One and Only Luxury Tent is op 'n klein, omheinde area in die bos geleë, net 300 m vanaf die hoofhuis. Die eiendom is in die middel van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat en daar word van gaste verwag om vir h...

Vanaf
R1 058
per nag (plek vir 2)
B&B in Akasia, Pretoria

Villa La Pensionne Guest House is in 'n rustige tuin en bied 'n toevlugsoord aan sakereisigers of toeriste wat Pretoria en die omgewing wil verken. Verblyf word in 8 lieflike en pragtig versierde gastekamers aange...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Akasia, Pretoria

El Gran Chaparral is op 'n 2 hektaar-kleinhoewe in die stil voorstad Winternest, Akasia. Dit is net buite Pretoria-Noord en word omring deur die Magaliesberge. Die ligging maak die gastehuis maklik toeganklik. Ons i...

Weeksdag-aanbod!
VanafR1 500
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng Wildreservaat, Gauteng

Hogs Guesthouse is 'n bekoorlike grasdak-gastehuis in die hartjie van Dinokeng Groot 5 Wildreservaat, 53,5 km vanaf Pretoria en 118 km vanaf Johannesburg. Die gastehuis is op 'n omheinde 3 ha-perseel met 'n braai-ar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R390
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Theresa Park, Pretoria

Self-catering Studio Cottages is in ’n gesinshuis in die rustige, lowergroen voorstad Hesteapark in Pretoria-noord geleë. Dit het 'n aparte ingang van die hoofhuis en daar is gratis parkeerplek. Daar is gholfbane...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Rooibank skuil in die Dinokeng Groot-5 Wildreservaat in Gauteng. Ons bied verskeie verblyf-opsies op 'n werkende plaas. Eden’s Den is 'n luukse vierslaapkamerhuis wat van klippe op die plaas gebou is. Dié rondaw...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

Oryx Lodge is in die buitewyke van Brits geleë en bied gehalte-bosveldverblyf met maklike toegang tot Pretoria. Dis ideaal vir 'n gesin wat van die natuur hou of 'n groep vriende wat wil wegbreek. Dié huis beskik...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Owl Spot in die hartjie van Dinokeng Groot 5 Wildreservaat 45 km noord van Pretoria, bied gemaklike selfsorg-eenhede. Gaste het 'n keuse tussen 2 grasdak-eenhede, wat elk slaapplek het vir 6 gaste of 3 eenhede met...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia, Heatherdale

Heatherdale Guest House is in Heatherdale AH in Akasie, Pretoria geleë. Dié gastehuis bied verblyf aan toeriste, vakansiegangers en sakereisigers. Die Heatherdale-gastehuis het 10 en suite-kamers. Daar is 3 Ekstr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 2360 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]