Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tswaing Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tswaing Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tswaing Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tswaing Nature Reserve

Vanaf
R752
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Akasia, Heatherdale

Utopia Guest House bied B&B-verblyf en is in Akasia in Gauteng geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Ons bied 9 ruim slaapkamers, elkeen uniek gemeubileer...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Adama Artistic Chalets & Teepees is in die hartjie van die bosveld, in die Dinokeng Wildreservaat, slegs 40 km van Pretoria af, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n naweekwegbreek, weg van die besige stadslewe. ...

Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 11)
Wildsplaas in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Muqurati Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf aan 'n groep of gesin van 8 volwassenes en 3 kinders. Gaste staan die kans om wild wat vrylik op die perseel rondloop te sien. Die ruim lodge beskik oor 4 slaapkamers...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theresa Park, Akasia

Protea Huis bied gerieflike, moderne verblyf in Theresapark in die noorde van Pretoria en is deel van African Nights Guesthouse. Let wel daar is geen TV's in die slaapkamers nie, net een in die TV-kamer op die eerst...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia, Theresa Park

African Nights Guest House is net sowat 15 minute se ry, afhangende van die verkeer, van die middestad af geleë. Dis in die rustige, verborge voorstad Theresa Park in die noorde van Pretoria geleë. Dit is geriefli...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR595
R476
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria, Doornpoort

Sticks & Stones Guest Cottage bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Doornpoort, Pretoria. Dié boomryke stad het 'n verskeidenheid natuurlike en kulturele besienswaardighede, sowel as merkwaardige ou gebou...

Weeksdag-aanbod!
VanafR1 500
R1 000
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

OuKlip Game Lodge bied luukse tentverblyf in die Groot 5 Dinokeng Wildreservaat, net 50 km vanaf Pretoria. Die wildreservaat is veral bekend vir beeldskone natuurroetes en wildkyk-geleenthede, en is die perfekte weg...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Siyaya Bush Lodge is in die malariavrye Dinokeng Wildreservaat. Dit bied 'n egte Afrika-ervaring, asook die kans om die Groot 5 te sien en is net 113 km van Johannesburg af. Gerieflike gesinsverblyf is beskikbaar ...

Vanaf
R4 485
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Ngala Lodge is op ’n privaat natuurreservaat naby Pretoria en bied gehalte-verblyf in die bosveld. Dit is binne maklike bereik van die N1 tussen Pretoria en Polokwane, wat dit die ideale wegbreekplek maak. Verbl...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 910
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Foreva Wild is in die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat in Gauteng geleë. Dis net buite Pretoria en net 75 minute se ry van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg af. Ons bied 'n luukse vakansie-ervarin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 2380 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]