Van Riebeeckstrand Akkommodasie by 38 Seagull | LekkeSlaap
+4

38 Seagull

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seagullstraat 38, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

38 Seagull is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat, aparte ingang in die eienaar se huis in Melkbosstrand. Die eenheid is ideaal vir 2 gaste of 'n individu wat op soek is na 'n gerieflike oorstopplek, naby die strand en ander geriewe.

Die eenheid is op die boonste verdieping en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskassie, vrieskas vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof met 'n oondjie en ingeboude kaste in die kombuis.

Die leefarea het sitplek en 'n TV met DStv. Daar is ook toegang tot 'n balkon met stoepmeubels en braaigeriewe. Ons het veilige parkeerplek vir 1 voertuig en die kompleks is 200 m van die strand af. 38 Seagull is net 'n entjie se ry van verskeie winkels, restaurante en ander aktiwiteite af.

Slaapplek

’n Bespreking by 38 Seagull sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir 38 Seagull
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Seagullstraat 38, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 38 Seagull het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seagullstraat 38, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmYzI5YTFhLTIyZWItNDY2OC04MTE5LWZlNjQ3ZDgxNmRkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R675  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 38 Seagull Street Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.70194 18.4452
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za