@ Lantic View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 1, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
@ Lantic View is op die rand van die Walkerbaai-kuslyn in Gansbaai geleë en bied 'n pragtige uitsig oor die hele Walkerbaai en op die Kleinrivierberge.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n bad en stort. Handdoeke en beddegoed word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel en mikrogolf toegerus. Die sitarea het 'n TV en spog met 'n pragtige see-uitsig. Ouwêreldse buitebraaigeriewe is ook beskikbaar.
Die hele Walkerbaai-area tussen Gansbaai en Hermanus is 'n walvisbewarea en hierdie vreedsame reuse van die see, die noorkapperwalvisse, kan van die kus af gewaar word. Gaste kan ook naby hierdie intelligente soogdiere kom danksy die voetpaadjies al langs die kus.
Slaapplek
’n Bespreking by @ Lantic View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 8
Ligging
- Kusweg 1, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink @ Lantic View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Perlemoenbaai Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 1, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom