@ Last
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zoetendalstraat 12, L'Agulhas, 7287,
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
@ Last bied bekoorlike verblyf aan 4 gaste in L'Agulhas.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV.
Daar is ook 'n binnebraai en 'n groot agtertuin waar die kinders veilige kan speel. 'n Nabygeleë geriefswinkel en 2 groot getypoele is stapafstand vanaf die verblyf.
Rook in die eenheid is verbode. Die verblyf is nie troeteldiervriendelik nie. By Struibaai-hawe kan gaste Parrie, die pylstert, sien.
Slaapplek
’n Bespreking by @ Last sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Zoetendalstraat 12, L'Agulhas, 7287,
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zoetendalstraat 12, L'Agulhas, 7287,
- Alle ouderdomme is welkom