@ Rust Akkommodasie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Faren T - Apr 2024
Algehele gradering
The stay was heartfelt, warm and a piece of heaven.
@ Rust Akkommodasie se terugvoer
Thank you so much Faren. You're more than welcome!
Lizette S - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker. Stil en rustig.
@ Rust Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Lizette! Dit maak my hart bly as julle die verblyf geniet het asook die dorp. Julle was ook baie gawe gaste!
Shene P - Sep 2023
Algehele gradering
'n Heerlike, rustige wegbreek.
@ Rust Akkommodasie se terugvoer
Dankie Shene. Dis goed om dit te hoor.
Toe tref julle nog die erge springgety met sterk kouefronte! Koud met woeste oseaan.
Coenrad D - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
@ Rust Akkommodasie se terugvoer
Dankbaar dat julle @Rust so geniet het! Dankie vir die positiewe terugvoer. Baie dankie vir die netjiese nalaat van die verblyfplek ook. Waardeer opreg.
Janine Y - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
@ Rust Akkommodasie se terugvoer
Dis dié woorde wat saak maak. Kom rus in @Rust & herstel die siel, liggaam & gees weer. Baie dankbaar julle het die tyd so geniet.
Dewet V - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam
@ Rust Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir julle verblyf by @Rust. Die eerste aand se warm water is darem vinnig reggestel. Met beurtkrag word die geyser bestuur en dit het my gedagtes verlaat om dit betyds aan te skakel. Ek neem nota daarvan.
Gawe gaste!
Lorraine H - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en gerieflik.
@ Rust Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Lorraine vir die mooi woorde. Julle self is lekker, vriendelike en gawe gaste. Kom kuier gerus weer.
Mariana D - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlik, gesellig alles was net nice.
@ Rust Akkommodasie se terugvoer
Mariana en vriende het die plek baie skoon & netjies agter gelaat.
Baie bly dat julle die tyd geniet het.
Riana M - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker rus, stil, uitsig.
@ Rust Akkommodasie se terugvoer
Baie aangename gesin. Plek is baie netjies gelaat. Kommunikasie was goed & duidelik. Dankie vir die besoek.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adellestraat 199, Oceanview, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom