Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Rust Akkommodasie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir @ Rust Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Faren T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faren T
Gesin met klein kinders

The stay was heartfelt, warm and a piece of heaven.

It was a trip to remember. We did enjoy our stay at the @ Rust Akkommodasie. Wow, what a warm welcome, the Easter eggs and welcome board was just wow! The house was clean and beautiful. It was beyond my expectations. We really loved it and will come back again. Thank you, your service was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Rust Akkommodasie se terugvoer

Thank you so much Faren. You're more than welcome!

@ Rust Akkommodasie
Lizette S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S

Ons het baie lekker. Stil en rustig.

Ja, ons het baie lekker gebly al was die weer nie gunstig nie. Dit is stil en rustig. Amanda het ons welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Rust Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Lizette! Dit maak my hart bly as julle die verblyf geniet het asook die dorp. Julle was ook baie gawe gaste!

@ Rust Akkommodasie
Shene P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike, rustige wegbreek.

Pragtige see-uitsig, netjiese akkommodasie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Rust Akkommodasie se terugvoer

Dankie Shene. Dis goed om dit te hoor.
Toe tref julle nog die erge springgety met sterk kouefronte! Koud met woeste oseaan.

@ Rust Akkommodasie
Coenrad D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenrad D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegerus.

Baie vriendelik ontvang. Plek is baie goed ingerig. Mooi uitsig en alles netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Rust Akkommodasie se terugvoer

Dankbaar dat julle @Rust so geniet het! Dankie vir die positiewe terugvoer. Baie dankie vir die netjiese nalaat van die verblyfplek ook. Waardeer opreg.

@ Rust Akkommodasie
Janine Y - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing.

Beste plek om net weer rus vir jou siel te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Rust Akkommodasie se terugvoer

Dis dié woorde wat saak maak. Kom rus in @Rust & herstel die siel, liggaam & gees weer. Baie dankbaar julle het die tyd so geniet.

@ Rust Akkommodasie
Dewet V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dewet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Mooiste uitsig en baie netjies. Probleem met warem water gehad a.g.v .van geyser wat af was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Rust Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir julle verblyf by @Rust. Die eerste aand se warm water is darem vinnig reggestel. Met beurtkrag word die geyser bestuur en dit het my gedagtes verlaat om dit betyds aan te skakel. Ek neem nota daarvan.
Gawe gaste!

@ Rust Akkommodasie
Lorraine H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi en gerieflik.

Pragtige plek, die gasvrou het aan alles gedink om die plek gemaklik te maak.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Rust Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Lorraine vir die mooi woorde. Julle self is lekker, vriendelike en gawe gaste. Kom kuier gerus weer.

@ Rust Akkommodasie
Mariana D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D
Saam met vriende

Wonderlik, gesellig alles was net nice.

Met die aankoms was ons baie goed verwelkom met goeie gasvryheid was ons ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Rust Akkommodasie se terugvoer

Mariana en vriende het die plek baie skoon & netjies agter gelaat.
Baie bly dat julle die tyd geniet het.

@ Rust Akkommodasie
Riana M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rus, stil, uitsig.

Baie lekker gerus en mooi uitsigte op die see. Sal weer die plekkie bespreek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Rust Akkommodasie se terugvoer

Baie aangename gesin. Plek is baie netjies gelaat. Kommunikasie was goed & duidelik. Dankie vir die besoek.

@ Rust Akkommodasie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adellestraat 199, Oceanview, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa27809a021f0adb7603a92544cc6a5600fc012ff5b2be6f3b12746803ef138bbd95c66075298310fe97245b698f91ed11122?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 199 Adelle Street Oceanview 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.812002019185 20.031754760823
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem