LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @ Stinkhout | LekkeSlaap
+14

@ Stinkhout

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutstraat 32, Heiderand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

@ Stinkhout bied verblyf in oornagkamers in Heiderand, Mosselbaai.

Die eenhede is op die eienaar se perseel, maar het 'n privaat ingang. Daar is 4 kamers met kamer een tot drie elk met aparte ingange. Kamer 1, 2 en 4 het dubbelbeddens en kamer 3 het 2 enkel beddens. Die kamers deel badkamergeriewe wat 'n badkamer met 'n bad, 'n aparte stort en twee aparte toilette insluit.
Koffie en beskuit word voorsien.

WiFi is gratis beskikbaar en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Ons is nie troeteldiervriendelik nie. Ons kamers het nie TV's nie.

@ Stinkhout is 1 km vanaf Mossel Bay Mall, 3 km vanaf Mosselbaai Gholflandgoed en 3 km vanaf die naaste strand.
Doendinge in die area sluit bergfiets- en 4x4-roetes en visvang in en daar is besienswaardighede, soos die Cape St Blaise Vuurtoring, die Bartholomeus Dias Maritiememuseum, die Garden Route Casino, Hartenbos Waterpark en vele meer.

@ Stinkhout bied oornaggeriewe, bedien nie etes nie en bied nie toegang tot n volle kombuis nie. Daar is slegs koffie- en teemaakgeriewe. Daar is verskeie restaurante sowat 1 km van die verblyf af. @ Stinkhout verskaf linne en badhanddoeke, maar bied nie 'n daaglikse skoonmaakdiens nie.

Die hele eenheid kan op versoek teen 'n spesiale tarief bespreek word.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir @ Stinkhout
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Stinkhoutstraat 32, Heiderand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Stinkhout het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutstraat 32, Heiderand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09WHx84uZS5dfItzlYWYZLEhMnY2NPkCqR4NHkxifOIFWScHdC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 32 Stinkhout Street Heiderand 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.190202623933 22.109086766865
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!