1 Aster Lane, Big Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

1 Aster Lane is 'n bekoorlike selfsorghuis in 'n veilige landgoed in Big Bay. Dié huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede.

Dié vakansiehuis is smaakvol versier en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke kamer het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens met 'n stort en/of bad, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof met 2 ingeboude oonde, 'n Nespresso-masjien, en 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en ander toebehore.

Daar is 2 sitareas, een met 'n TV en die ander een met 'n hipermoderne kaggel met 'n glaspaneel. Die kuier-area het 'n ingeboude braaiplek en lei na die swembadjie waarin jy lekker kan afkoel. Gratis WiFi is orals in die huis beskikbaar en daar is veilige parkeerplek vir 1 motor op die perseel.

1 Aster Lane is naby die strand, winkels en restaurante. Dit is ook net 'n klein entjie se ry vanaf verskeie binnemuurse en buitemuurse doendinge.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Dienste

  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 1 Aster Lane, Big Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za