1 Bed at Rametsi Game Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rusgsakreisigerslosies word aangebied in 'n gemeenskaplike slaapkamer in die Rametsi Eco Game Farm. Rametsi Eco Game Farm is in die Lyndleyspoortvallei geleë, net 2 ure se ry vanaf Gauteng, 60 km vanaf Sun City en 90 km vanaf Rustenburg.

Daar is 1 enkelbed beskikbaar in 'n gemeenskaplike slaapsaal met 8 beddens. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike badkamergeriewe.

Rametsi Eco Game Farm het 'n kroeg, 'n swembad, braaigeriewe en 'n wasgoeddiens.

Slaapplek

'n Bespreking by 1 Bed at Rametsi Game Farm sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 1 Bed At Rametsi Game Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R134 per nag (plek vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za