Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Eden Sands

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir 1 Eden Sands
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooiste see uitsig, winkels en dokter baie naby alles wat ons het.

Baie dankie, Annelie, jul sien ons gerus weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean Pierre R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean Pierre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kan nie wag om weer te gaan nie.

Baie lekker plek en mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1 Eden Sands se terugvoer

Dit was vir ons ‘n plesier om julle by ons te kon verwelkom. Dankie vir julle positiewe terugvoer.

1 Eden Sands
Francois J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Saam met vriende

Gemaklik en veilig. Baie naby aan die strand met 'n fantastiese uitkyk!

Ons het baie lekker gebly, die personeel is behulpsaam en baie vriendelik. Ons het veilig gevoel by die kompleks en die eenheid bevat alles wat jy nodig het om die vakansie te geniet! Sal vir seker weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1 Eden Sands se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle by ons te kon huisves.
Dankie vir julle vriendelike terugvoer, ons sien uit om julle gou weer te sien.

1 Eden Sands
Engela F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela F
Gesin met tieners

Heerlike rustige vakansie, met pragtige uitsig!

Pragtige uitsig! Heerlike rustige vakansieplek, loopafstand van swemstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1 Eden Sands se terugvoer

Bly dat julle 'n heerlike ruskans kon geniet, dankie vir julle vriendelike terugvoer.

1 Eden Sands
Luschenca M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luschenca M
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Baie mooi eenheid, skoon en veilig. Klantediens is besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1 Eden Sands se terugvoer

Jou positiewe terugvoer word opreg waardeer, dankie Luschenca. Vertrou ons sien julle gou weer.

1 Eden Sands
Saréne O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saréne O
Gesin met klein kinders

Vinnige blaaskans.

Ons het heerlik gebly. Alles was soos beskryf, in goeie werkende orde, netjies en skoon - goed toegeruste kombuis, pak maar net jou eie plastiek eetgerei vir klein kindertjies. Fantastiese ligging vir 'n gesin met kinders, op die strand en net 'n paar minute van die winkels. Lieflike uitsig, die kinders het die swembad vreeslik geniet. Defnitief 'n plekkie waarheen ons sal teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1 Eden Sands se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike terugvoer, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.

1 Eden Sands
Santie F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

Nice view of the sea and beach. Very clean and neat. Big thumbs up and thank you to the friendly staff and cleaners. It was an awesome stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1 Eden Sands se terugvoer

It was a pleasure to host you and your family, Santie. Thank you so much for your positive feedback. Hope to see you again soon.

1 Eden Sands
Jacobus M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woonstel het pragtige uitsig en beskik oor alles wat nodig is.

Woonstel is baie goed geleë. Paadjie met hek bied deurgang direk na die strand. Woonstel goed ingerig en bly baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1 Eden Sands se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering, Kobus. Ons is bly dat julle die woonstel geniet het. Vertrou ons sien julle gou weer.

1 Eden Sands
Vanaf
R895
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R895
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middleton-weg 42, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9097e816e6b79b427092ebd9350f7e97620a556e3c4f46e229d7234eae4524aa8d04451a91a2dd6b71cb6f3476f7e38f7fe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.100188519837 30.859405234393
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem