LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 10 On StormSwael | LekkeSlaap
+57

10 On StormSwael

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormswaelstraat 10, Vogelsang Vakansieplaas, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 999 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

10 On StormSwael is 'n bekoorlike selfsorgdorpshuis op die vakansieplaas Vogelsang by Mosselbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan verskeie besienswaardighede in die dorp en op die Tuinroete.

Die huis is smaakvol versier en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. 2 van die slaapkamers is op die boonste verdieping geleë en het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die ander 2 kamers onder het albei 'n dubbelbed. Die badkamers het 'n stort en/of bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n 2 yskas-vrieskaste, skottelgoedwasser, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en oorgenoeg ingeboude kaste. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar nie swemhanddoeke nie. Skoonmaakmiddels, toiletpapier en swartsakke word ook voorsien.

Daar is ook 'n tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike rusbanke om op te ontspan en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring. Buite- en binnebraaigeriewe is beskikbaar vir gaste en die eiendom is naby die gemeenskaplike area met 'n swembad geleë.

Parkeerplek is op die perseel voor die huis beskikbaar. 10 On StormSwael is 2 kilometer se ry van die strand af en sowat 6 kilometer van die middedorp en ander besienswaardighede af.

Slaapplek

’n Bespreking by 10 On StormSwael sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 10 On StormSwael
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Stormswaelstraat 10, Vogelsang Vakansieplaas, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 On StormSwael het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 999
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 999
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormswaelstraat 10, Vogelsang Vakansieplaas, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5YzdmZGZjLWY2MGUtNDFmOS05MjYzLTdkYzAwODdjMzViZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 999  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 10 Stormswael Street Vogelsang Vakansieplaas 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1547054 22.0935676
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!