Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Whale Rock Gardens

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 46

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir 10 Whale Rock Gardens
Netheid
5.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Leigh D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leigh D
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf.

Gemaklike plekkie met pragtige dekor. Die buite-kuierarea is by die voordeuringang en vreemd. Die woonstel is by die ingangshek. Daar is geen see-uitsig nie. Die DStv het nie gewerk nie - daar was te veel persone ingeskakel op die eienaar se profiel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Réstelle D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Réstelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n lieflike woonstel.

Sal die plek enige dag aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonisiwe Adelaide B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonisiwe Adelaide B
Gesin met tieners

Comfortable and safe space in a stunning unit. Wow.

Only wine glasses were 5 and not six. Thank you Tim for your very organised guidelines.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 346
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 346
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 346
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: White Caps-weg, Eenheid 10 Whale Rock Gardens, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47be9a49aedbf35429856aff40135823746edd149432b8eb121c0735e2bb42521c65751e173d4950c96e51d24128f789ab6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 346 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 White Caps Way Unit 10 Whale Rock Gardens 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.086422349004 23.363247513771
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem