Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

105 on Sarel Cilliers

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Natasha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir 105 on Sarel Cilliers
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Albert S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon en gerieflike kamer.

Ons het lekker gebly in 105 on Sarel Cilliers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

105 on Sarel Cilliers se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Albert! Ons is bly dat julle die verblyf geniet het.

105 on Sarel Cilliers
Vanessa A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eksoties.

Dit was die ongelooflikste 2 dae se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza P
Besigheidsreis

Gerieflik vir een nag vir slegs slaap. Nie geskik vir 'n naweek of langer nie.

Ek het akkommodasie gekies waar daar 2 kamers in die eenheid was, die een kamer in die eenheid was egter gesluit by aankoms (dus net een dubbelbed beskikbaar). Eienaar is gekontak en sy het dit kom oopsluit en gereedgemaak vir ons. Daar was splinternuwe handdoeke in die badkamer wat nog nie voorheen gewas is nie, dus het dit nie afgedroog nie. Uit die 4 kussings op die bed, is slegs 2 bruikbaar. Die waaier in die tweede kamer was stukkend (dit kon waai, maar die kop was 'afgebreek'). Die akkommodasie is silwerskoon en baie netjies. Net 'n paar voorstelle: 'n Tafeltjie en stoele in die kamer waar die kombuis is (moeilik om op die bed te sit en eet en drink). Daar was slegs koffie in die kamer (miskien 'n teesakkie of 2 vir diegene wat nie koffie drink nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Akkommodasie was fantasties en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abraham R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham R
Gesin met tieners

Baie stil en rustig net wat mens nodig het.

Baie lekker, rustig, veilig en stil. Net die plek as familie byeenkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

105 on Sarel Cilliers se terugvoer

Dankie vir die resensie! Bly julle het lekker gebly!

105 on Sarel Cilliers
Christy V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would recommend just a one or two day stay. Not a whole holiday.

The rooms were neat and tidy. Did not like the kitchen in the bedroom though. There was no table to sit and eat and no housekeeping.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

105 on Sarel Cilliers se terugvoer

The rooms are self-catering, which means there's no housekeeping. Thank you for the review, we appreciate it!

105 on Sarel Cilliers
Pieter V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornag of so vir twee tot drie dae se verblyf.

Alles was skoon - mens kon sien dit is onlangs mooi oorgedoen. Beddens was gerieflik en genoeg koffie/suiker (ook diabetiese versoeters, baie baie dankie!) vir so 2 dae vir 3 mense, maar dit is 'n selfsorg eenheid, so bring genoeg van jou eie - dalk vir langer verblyf . Neem net kennis dat die kombuisie is in die "hoofslaapkamer" en dus nie baie geskik vir "groot" kosmaaksessies nie. Beveel aan dat dalk net klein tafeltjie en sommer so kroegstoeltjie of drie bykom wat fantastiese uitbreiding sal wees. Mens moet maar noodgedwonge op die bed sit en eet/drink (sterkte met die volgende gas wat dalk koppie koffie glas of glas rooiwyn op die matras laat omval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

105 on Sarel Cilliers se terugvoer

Dankie vir die resensie!

105 on Sarel Cilliers
Sinda J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a home away from home. Lieflik, stil die gasvrou is baie vriendelik. Veilig.

Met jou instap word jy gegroet deur 'n lieflike vriendelike gasvrou. Dit is stil en rustig dit voel of jy in jou eie huis is. Alles is gemaklik en daar is geen steurnis. Ek sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

105 on Sarel Cilliers se terugvoer

Dankie vir jou review!

105 on Sarel Cilliers
Lance S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lance S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Adequate for an overnight stay. Would have been completely inadequate if we were staying for longer eg. a long weekend, on a self-catering basis.

For a start, there are no chairs in the room and only one tiny occasional table. This means that there is nowhere to put anything or sit down to have a meal. There is more than enough space in the room to accommodate a table and two chairs. There were several other issues: 1. The electric kettle was faulty - did not work at all. 2. There was no hot water in the shower. 3. The room needs thicker curtains or block-out lining of sorts, as there was so much light coming into the room that it disturbed our sleep. 4. There was no information regarding how to use the TV i. e. how to log-in to the various channels. It is not sufficient to assume that everyone is au fait with the system installed at 105 on Sarel Cilliers. 5. We never met any of our hosts. The key was in a drop-box; we let ourselves in and left the key in the drop-box the next morning. Very impersonal. That is fine for locals staying overnight but not good enough for visitors (overseas or SA visitors from other parts of the country) who might have needed a bit of assistance. I have answered No to the question regarding recommending 105 on Sarel Cilliers for the reasons given above. However, if these issues are addressed (they are actually no-brainers) in particular the issues of lack of furniture, faulty appliances, no hot water etc. etc., then I believe this would be a very comfortable place to stay. Unfortunately, when such basic things are lacking, coupled with the fact that we never saw anyone, it beggars the question - when last did the owner actually give the place a once-over and to what extent are they committed to good service, or is this just a means of exploiting visitors for maximum return with minimal effort?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Theo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend.

Ek moet sê dat 105 on Sarel Cilliers beslis die moeite werd was vir ons oornag bespreking. Ons het veilig en beslis welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

105 on Sarel Cilliers se terugvoer

Hi,
Thank you for the review! I do appreciate it.
Kind regards,
Natasha

105 on Sarel Cilliers
Rudi V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi V
Gesin met tieners

Het 'n 21ste verjaarsdag bygewoon.

Die eenheid was baie netjies, skoon en sal dit aanbeveel. Die ligging was baie goed geleë vanaf die onthaal. Sal beslis weer gebruik maak van 105 Sarel on Cilliers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

105 on Sarel Cilliers se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie en hoop om jul gou weer te sien.

105 on Sarel Cilliers
Raylene J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raylene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker cosy.

Verwelkomende ontvangs gekry. Baie lekker gebly. Netheid, baie skoon en die kamer is goed in gerig en het baie veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

105 on Sarel Cilliers se terugvoer

Dankie vir jul resensie. Ons waardeer dit en hoop om jul vinnig weer te sien.

105 on Sarel Cilliers
Lewis V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lewis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil, skoon en veilig. Alles was splinternuut.

Ons het 2 aande na die eerste besoek verkies om weer daar te boek omdat wat ons gekry het kraak netjies en skoon was. Vriendelike diens. Ons kon in Kaapstad self 'n gastehuis gesoek het, maar dt was te netjies en was bang ons kry nie weer so 'n plek nie. Alles was nuut en ons was die eerste gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

105 on Sarel Cilliers se terugvoer

Dankie dat jul by ons gebly het. Ons sien uit daarna om jul vinnig weer te sien.

105 on Sarel Cilliers
Nellerie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellerie V

Uitstekend!

Alles en nog meer wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

105 on Sarel Cilliers se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit. Altyd lekker om te hoor dat gaste lekker gebly het.

105 on Sarel Cilliers
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 105, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbff46db881cb312821a22f6a8477246b5024f60d205757754380443ebd9ec68b1a728d4e21eeebf8ddc2d28130cb47c5a2d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 105 Sarel Cilliers Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.110029778065 18.829920088865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem