Stellenbosch Sentraal Akkommodasie by 109 on Dorp | LekkeSlaap
+20
+20

109 on Dorp

Selfsorg
  • Vanaf R2 300 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 109, Aquarius 22, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10

Beskrywing

109 on Dorp is 'n luuks gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers in die hartjie van Stellenbosch.

Dié woonstel het lugversorging en elke kamer het 'n en suite-badkamer, een met 'n bad en die ander een met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die moderne kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Maaltye kan by die eiland genuttig word en gaste kan in die sitkamer met 'n TV en DStv ontspan. 'n Hoëspoed-internetverbinding is gratis beskikbaar.

Die leefarea bied toegang tot 'n gemeubileerde balkon met lieflike uitsigte op die berge en 'n tafel om maaltye te geniet. Parkeerplek is in die toesluitmotorhuis beskikbaar.

109 on Dorp is stapafstand van verskeie winkels, restaurante, galerye en besienswaardighede. Verskeie wynlandgoedere en -plase kan om Stellenbosch gevind word, sowel as besienswaardighede en doendinge soos die Eagle Encounters South Africa, Jonkershoek Natuurreservaat, aarbeipluk by Polkadraai of Segway-toere.

Slaapplek

’n Bespreking by 109 on Dorp sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir 109 on Dorp
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Dorpstraat 109, Aquarius 22, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink 109 on Dorp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 300
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 300
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 109, Aquarius 22, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4Njk0OWEwLTQ0ZmQtNDUzMC04OTZkLTU5ZWY0YWEzODBkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 5 109 Dorp Street Aquarius 22 7599 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -33.939332359362 18.859322369099
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za