11 Malibu Gardens

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

11 Malibu Gardens is 'n selfsorg-enkelwoonstel in 'n veilige kompleks in Pretoria. Dis naby die Garsfontein- en Atterbury-paaie, asook naby Woodlands Mall, Parkview Winkelsentrum en 'n entjie se ry na Menlyn. Dis ook net sowat 40 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dié woonstel het slaapplek vir 1 en beskik oor 'n slaapkamer en kombuisie. Die kamer beskik oor 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 11 Malibu Gardens sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 11 Malibu Gardens gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R250 per nag (plek vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za