11 on Berrie
Opsomming van Resensie
Riëtta E - Aug 2022
Gemiddeld
Lekker gesellig met als wat jy nodig het.
11 on Berrie se terugvoer
Dankie Riėtta,
Dit was lieflik om julle hier te hê. Altyd welkom terug.
Elzana B - Jul 2022
Gemiddeld
Die akkomodasie is pragtig en netjies en ek is baie vriendelik ontvang.
Michelle P - Apr 2022
Gemiddeld
Lekker rustige en netjiese wooneenheid.
11 on Berrie se terugvoer
Shoe Michelle.
Baie dankie vir die mooi resensie. Jy was n lieflike gas en is altyd welkom terug. Linda
Hanlie S - Feb 2022
Gemiddeld
Sien sterre.
Melissa S - Jan 2022
Gemiddeld
Really enjoyed the room.
11 on Berrie se terugvoer
Thanks Melissa,
We will definitely see what we can do about that.
Rozelle D - Nov 2021
Gemiddeld
Netjies, veilig en perfek vir saliggeid so tussen deur die rondrits. Baie dankie!
Jan J - Okt 2021
Gemiddeld
Netjies en gerieflike selfsorg.
Pieter V - Sep 2021
Gemiddeld
Rustige, stil atmosfeer.
Nicole A - Sep 2021
Gemiddeld
Great stay
Manie V - Aug 2021
Gemiddeld
Bekostigbaar
Greg B - Jun 2021
Gemiddeld
Glad nie heerlike diens ontvang nie.
11 on Berrie se terugvoer
Hallo Cecelia
Ek is baie jammer om te hoor dat die gas waarvoor jy bespreek het ontevrede was.
Ek sou graag wou hê dat hy met my kommunikeer indien daar iets is waarmee ek kon help.
Ek gaan as n reël nie in gaste kamers en maak beddens op gedurende hulle verblyf nie omdat dit meer van 'n selfsorg tiepe opset is.
Gaste los gewoonlik die ontbyt skinkbord buite die deur sodat ek dit daar kan kry.
Ons poog ook om sodra die gas silinder leeg is dit dadelik om te ruil, maar dis soms moeilik om presies te weet wanneer dit leeg is. Ons het altyd n ekstra een so dit kan dadelik geruil word as die gas opraak.
Ek waardeer steeds die terugvoering en dit bly my prioriteit om te verseker gaste bly lekker.
Mooi dag
Linda
Sue-lynn L - Mei 2021
Gemiddeld
Dit is rustig en veilig.
Marthinus K - Apr 2021
Gemiddeld
Was heerlik gewees met baie aangename mense.
Louise S - Feb 2021
Gemiddeld
Dit was 'n heerlike rustige en ontspane ervaring.
Marius K - Feb 2021
Gemiddeld
Perfek vir ons behoeftes.
Lees meerShane L - Jan 2021
Gemiddeld
Plekkie is baie modern en netjies en kliëntediens is uitstekend. Baie wonderlike mense.
Ockert F - Jan 2021
Gemiddeld
Dit was fantasties
Lejani G - Jan 2021
Gemiddeld
It's 'Berrie' nice!
Christa S - Jan 2021
Gemiddeld
Lieflike moderne akkommodasie.
Christiaan M - Des 2020
Gemiddeld
Stil, rustig, en ideaal vir 'n plekkie om jou kop te kom rus na 'n lekker dag in Kaapstad!
Philip B - Okt 2020
Gemiddeld
Baie mooi plek.
Nicole A - Okt 2020
Gemiddeld
Wonderful stay
Mandie M - Sep 2020
Gemiddeld
Good stay.
Judy D - Sep 2020
Gemiddeld
Very pleasant
Nandina Trading 542 S - Sep 2020
Gemiddeld
Maklik, sal weer daar bly en gaan weer daar bly wanneer ek Kaap toe gaan.
Jan K - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie netjies en mooi tuin, baie stil.
Stephen S - Jan 2020
Gemiddeld
Very convenient location because we wanted to be close to the Winelands area.
Mariana K - Jan 2020
Gemiddeld
11 on Berrie is 'n juweel van 'n plek in Brackenfell.
Lees meer11 on Berrie se terugvoer
Baie dankie Jan en Mariana dat julle by ons kom bly het en vir die pragtige resensie.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Linda en Bertus
Wayne S - Des 2019
Gemiddeld
Heerlik en rustig en hulpvaardig.
Hazel D - Nov 2019
Gemiddeld
Goeie, mooi, skoon plekkie met aangename ontvangs.
Thivhulawi M - Okt 2019
Gemiddeld
Very friendly people.
Lelanie V - Okt 2019
Gemiddeld
Close to all the big attractions, good value for money, very clean and safe.
Jurie H - Aug 2019
Gemiddeld
Ek sal 11 on Berrie beslis aanbeveel.
Wilna R - Aug 2019
Gemiddeld
Skoon, veilig, vriendelik, nabygeleë.
Johan V - Jul 2019
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam.
Anthony F - Jul 2019
Gemiddeld
Baie lekker verblyf en veilig.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Great accommodation and secure.
Lovely, self-catering unit in secure property in nice quiet suburb. Highly recommended.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Duncan N - Jul 2019
Gemiddeld
Ideaal vir 1 persoon.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Ideal for one person.
Ideal for one person on a business trip I would say.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Phillip R - Jul 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld. Skoon en netjies.
Celeste R - Mei 2019
Gemiddeld
It was absolutely great! Very peaceful.
Euginia M - Mei 2019
Gemiddeld
I loved the place.
Johan S - Apr 2019
Gemiddeld
Baie netjies.
Ryan K - Feb 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Monique J - Jan 2019
Gemiddeld
Was mooi skoon en rustig en het gevoel of jy welkom is.
Sran W - Jan 2019
Gemiddeld
Awesome place and value for money.
Annanke V - Jan 2019
Gemiddeld
Het baie lekker gebly.
11 on Berrie se terugvoer
Hallo Eddie,
Ek is bly julle het jul kuier geniet.
Ek was nou nie tuis toe julle inbook nie en kon toe nie die kamer nagaan voor die tyd om seker te maak daar is genoeg handoeke en toilet papier nie. Jammer daaroor.
Ek het ook nou 'n vuilgoed drommetjie in die badkamer aangebring. Dankie vir jou eerlike terugvoering, dit help om dit vir volgende gaste meer gerieflik te maak.
Ons hoop om julle weer te sien.
Linda
Cheryl L - Des 2018
Gemiddeld
Lovely, quiet place.
Carla E - Des 2018
Gemiddeld
Rustig.
Elize J - Nov 2018
Gemiddeld
Pragtig skoon, vriendelik en goed geleë.
Lissinda P - Nov 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Lees meer11 on Berrie se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Lissinda.
Ek het gekyk na die stort se kraan om seker te maak dat dit nou reg werk vir volgende gaste.
Dit is ook belangrik dat gaste weet ons het 2 kinders op die perseel so ek het dit nou bygevoeg op ons profiel. Ons probeer hulle na 7 uur in die aande darem stil hou en hulle is teen 8 uur in die bed, maar ons sal nie altyd kan belowe dit gaan doodstil hier by ons wees nie. Die plek is dus meer geskik vir mense wat net wil oornag of hier is vir besigheid en dalk nie vir vakansiegangers nie.
Groete,
11 on Berrie
Willem B - Nov 2018
Gemiddeld
Fantastiese plekkie vir 2. Sal vir enige iemand aanbeveel. Baie netjiese plekkie.
11 on Berrie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Willem. Ons hoop ons kan julle weer akkommodeer in die toekoms.
Glen J - Okt 2018
Gemiddeld
Dit was 'n heerlike wegbreekverblyf.
11 on Berrie se terugvoer
Baie dankie Glen.
Dit was lekker om julle hier te hê en sal julle graag terug verwelkom.
Ons waardeer julle eerlikheid opreg en dit gee ons 'n kans om ons dienste te verbeter. Dit is bietjie moeilik om die kindertjies heel dag stil te hou, maar saans is dit darem doodstil.
Ek sal seker maak om dit by die beskrywing te sit, dat hier kindertjies is sodat toekomstige gaste weet.
Linda
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berrie-singel 11, Brackenfell-Suid, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom