11 Protea
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Elmien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Marli V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig vir een aand se oorbly.
Natalie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful and the perfect getaway.
Danel A - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik - het alles wat jy nodig het vir 'n aand se oornag.
Rigardt V - Feb 2024
Algehele gradering
Mooi berge, lekker gebraai, vriendelike honde, lekker geslaap.
Judy Lynn W - Jan 2024
Algehele gradering
Definitely a hidden gem.
11 Protea se terugvoer
Dankie, Judy Lynn.
Altyd welkom - wonderlike gaste.
Simon R - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Heinrich R - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Elizabeth M - Okt 2023
Algehele gradering
Ons verblyf was uitstekend.
Annamaree T - Okt 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerFranci D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Quintin S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustige woonbuurt.
Lanie P - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing. Aangename gasvrou. Maar paar goed was nie aangenaam nie: die toilet se hout sitplek was gehawend daar waar jou privaat dele naby kom. Sal moet vervang word. Daar was handdoeke voor die vensters wat nogal agterlik voorkom. Daar is groot gleuwe rondom die deur, 1. 5 cm. Nie goed vir 'n koue plek nie.
Mariechen V - Apr 2023
Algehele gradering
Soos voorheen, het ek baie lekker gebly. Alles wat jy benodig is beskikbaar in die woonstel.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Louwrens P - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Linda R - Mrt 2023
Algehele gradering
Friendly reception, welcoming atmosphere, would definitely visit again.
Rigardt V - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, alles wat nodig is om gemaklik te bly.
Abel R - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig gekuier in ons host se agterplaas.
Ryan A - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker stil en cozy.
Linda Louise H - Jun 2022
Algehele gradering
A very enjoyable stay.
11 Protea se terugvoer
Thank you, Linda! I appreciate this and hope to see you again.
Leah A - Mei 2022
Algehele gradering
Value for money.
Evert S - Apr 2022
Algehele gradering
Het 'n troue in die area bygewoon en dit is so 'n rustige en veilige plekkie vir een nag se slaapplek.
11 Protea se terugvoer
Baie dankie - julle is model-gaste! Kom bly gerus weer oor.
Groete
Alyssa F - Apr 2022
Algehele gradering
Baie tevrede.
Shaun S - Jan 2022
Algehele gradering
Dankie vir die algemene diens van bespreking tot einde van verblyf. Die kommunikasie was baie goed.
Furnandy H - Mei 2021
Algehele gradering
Satisfactory.
Mantwa M - Apr 2021
Algehele gradering
Thanks for good service and safety.
Zelda A - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en Elmien is 'n vriendelike, uitstekende gasvrou. Die tuisgebakte beskuit was heerlik.
Ann W - Feb 2020
Algehele gradering
Perfect for a one night stop only.
Juanita K - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige verblyf met goeie kliëntediens!
Willem D - Mrt 2019
Algehele gradering
Stil en rustig, baie netjies en skoon.
Jeanette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Comfortable stay, quiet countryside, small town.
Christopher E - Des 2018
Algehele gradering
Quiet and relaxed.
Zelda H - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig.
11 Protea se terugvoer
Hi Zelda
Baie dankie vir die positiewe terugvoer na julle verblyf by 11 Protea, ek waardeer dit.
Keith A - Sep 2018
Algehele gradering
We will definitely come again.
Yvette P - Jul 2018
Algehele gradering
Great for a quick overnight stay.
11 Protea se terugvoer
Baie dankie-dit is baie gaaf van u om hierdie kommentaar te in te dien. Kom gerus weer.
Groete, Elmien Troskie
Richard L - Mrt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anna V - Feb 2018
Algehele gradering
Moeilik om hare droog te maak, ook lang spieël nodig. Kort nog 'n gemakstoel binne kamer.
Martli D - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld!
11 Protea se terugvoer
Beste Mart,
Baie dankie vir jou baie positiewe terugvoering van julle verblyf by 11 Protea - dit word opreg waardeer, en dit sal n voorreg wees om julle weer hier te ontvang.
Groete,
Elmien Troskie
Ferdi V - Aug 2017
Algehele gradering
Het dit geniet, kamer is goed ingerig. Omgewing baie rustig.
11 Protea se terugvoer
Goeiedag Ferdinand.
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer - dit sal n voorreg wees om julle weer as gaste te ontvang!
Groete,
Elmien Troskie
11 Protea
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat 11, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom