1150 on Bain
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jun 2024 tot 21 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bainstraat 1150, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
-
Vanaf
R600R510 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
1150 on Bain is 'n bekoorlike selfsorg-eenhede in Keimoes, 'n prentjiemooi dorp in die Noord-Kaap. Die dorp spog met pragtig groen heuwels en bykomende warm weer.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Die tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers wat toegang bied tot 'n tuin. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad. Daar is 'n kombuis met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster en basiese kookgerei. 'n TV, braai-area in die tuin en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Die oopplan-selfsorgeenheid beskik oor 'n dubbel- en enkelbed. Die badkamer het 'n groot stort. Verder is daar 'n kombuisie met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster en basiese eetgerei. Die hele eenheid het lugversorging en daar is ook 'n TV.
Besienswaardighede in die area sluit die Tierberg Natuurreservaat, historiese besienswaardighede, Oranjerivier Wynkelder en die Oranjerivier in, waar gaste 'n paar watersporte kan geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Conrad Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Bainstraat 1150, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Gaste dink 1150 on Bain het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Keimoes Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bainstraat 1150, Keimoes, 8860, Noord-Kaap