127 Atlantic
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atlantic-rylaan 127, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
127 Atlantic is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis vir tot 10 gaste en net 500 m van die strand af in Yzerfontein.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Vier van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 2 badkamers met 'n stort en die derde badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuis het 'n stoof en oond, 'n mikrogolf, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Gaste kan maaltye by die ontbyttoonbank of etenstafel voor die binnebraai-area geniet en in die sitarea ontspan.
Yzerfontein bied 'n verskeidenheid restaurante, kafees en aktiwiteite soos branderplankry, visvang, waterski, seilplankry, sandplankry en baie wandelroetes.
Die huis is met sonkrag toegerus.
Slaapplek
’n Bespreking by 127 Atlantic sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Linzi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Jaar gelys 4
Ligging
- Atlantic-rylaan 127, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink 127 Atlantic het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atlantic-rylaan 127, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom