Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

127 Hermanus Beach Club

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Verona Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 112

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 13 resensies vir 127 Hermanus Beach Club
Netheid
2.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.2/5
Elsabe B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Elsabe B
Saam met vriende

Pragtige vakansie plek op sy tyd, maar tans nie aan te beveel nie.

Het nie baie veilig gevoel om te ry langs die township nie. Binne die oord was dit veilig. Daar was 'n akelige reuk binne die woonstel, die bank en die braaier was vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Atia A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Atia A

It was a leaking experience.

With the storm over that weekend, the water came in through the windows and the sliding doors. The constant dripping caused my kids not to sleep. It was unkept and filthy. It felt like no one bothered maintaining the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Babu P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Babu P
Besigheidsreis

Shower head is too low.

The room was not made up after the first day of the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Donovan F
Gesin met klein kinders

My kuier was goed deurgebring voor die TV en by die swembad, wat gesê was ons nie mag gebruik nie ,wat ek ook nie voorsiening voor gemaak het nie.

Wat goed was is om die tyd met my familie te spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrien J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Corrien J
Gesin met klein kinders

Die kompleks met die swembaddens, tennisbane en putt-putt is 'n goeie idee, maar die eenhede waarin ons gebly het was teleurstellend.

Die trappe na eenheid 127 was verskriklik vuil en was seker weke laas behoorlik gewas. Die eenheid self was nie goed skoon nie en het 'n aaklige reuk in die kaste en eenheid gehad. Die afstand na die winkels of swemstrand was nie loopafstand nie. Bekostigbare verblyf, maar sal die eenhede nie weer gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annetjie O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie O
Gesin met klein kinders

Die fasiliteite is baie goed en dienslewering was baie goed.

Die sitkamermeubels in 127 is al 'n bietjie verweer, dit was egter gerapporteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging van die informele nedersetting kan 'n probleem raak.

Die ligging van die informele nedersetting maak dit riskant om in die donker terug te ry na die eenheid. Dit is die toegangsroete na die Hermanus Beach Club toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gavin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We slept over for 4 nights in Feb. We had concerns around security around the complex, issues with the room door not been able to close, a toilet that did not work and we had to repair it, the two beds in the second room were hard and the kids could not sleep on them. I would not recommend this venue.

The experience at this unit was appalling to say the least. The security around the complex as you enter is questionable. One of rooms doors does not close. The two beds in that same room are hard and you cannot sleep on it. The toilet takes an hour to fill up with water which means you have to fill it up with bottled water to speed up the process. The noise around the complex lasted until midnight. The shower is a hand shower fitted at a low point in the bath which means that you can only bath. I even contacted the unit owner who was not willing to listen to our concerns. She said that she has had no security incident previously and that we would be the first if anything should happen. She was rude and I realized that it is not worth having any discussions with her as she clearly does not know what customer service is. I find it unacceptable that your unit owners cannot accommodate unsatisfied customers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Astrid H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Astrid H
Saam met vriende

We enjoyed the Beach Club very much and it is very child-friendly.

On arrival the security was very friendly and made our stay very special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Keith P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very disappointed with unit due to uncleanliness and unfriendly owners.

Unpleasant due to the accommodation as it was dirty and not Covid compliant. Sheets in bedrooms were dirty and stained, balcony was dirty as well. The owners were very unapproachable. Pics were deceiving, no place to pack anything. Won't be booking or recommending this unit, however, the resort was nice but informal settlement opposite made it not as appealing as I'd hoped it would be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fatima A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima A
Gesin met klein kinders

Lovely stay with cold weather.

Cosy flat with all amenities needed. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cicelene F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cicelene F
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Mooi omgewing, vriendelike mense en veilig om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R890
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52PusekYxCd4dUNR7yMgPDtWtLedjY2LRg0oQ48k41JGNJUimp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 4) 13 5 1 4 Church street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.435622748128 19.215343657738
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem