LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 139 on 6th Street - V43 | LekkeSlaap
+14

139 on 6th Street - V43

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 139, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 875 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

139 on 6th Street - V43 is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se suidelike kus. Dié dorp is wêreldbekend vir sy fantastiese walviskyk-geleenthede, hetsy vanaf land of boot. Hermanus se natuurskoon, matige klimaat, buitelug-doendinge, ryk flora en nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar die Kaapse Overberg verken kan word.

Die huis het slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede, derde en vierde kamers het elk 2 enkelbeddens wat teenaan mekaar geskuif is. Die vyfde slaapkamer is in 'n aparte woonstelletjie en het ook 2 enkelbeddens wat teenaan mekaar geskuif is. Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, ketel en mikrogolf in die woonstelletjie.

Die selfsorgkombuis in die hoofhuis het 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 12 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n eetarea en hangmat. Die eetkamer lei na 'n sonnige binnehof met 'n Jacuzzi en buitestort.

Slaapplek

’n Bespreking by 139 on 6th Street - V43 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • 6de Straat 139, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 875
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 875
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 139, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0MzUxMjk0LTQ3YjktNDZjMy04NmY3LTJkODIzNGRmMjJjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 875  per nag (plek vir 10) 139 6th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.40744357786 19.283879724453
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!