14 @ Strauss
Beskrywing
14 @ Strauss bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige voorstad van Potchefstroom. Daar is 'n oorvloed van staproetes, nasionale monumente, diereparke, historiese museums, natuurlike parke in Potchefstroom. Aardklop-fees word ook jaarliks hier gehou.
Die eenheid het 1 slaapkamer en is op die eienaars se eiendom met 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, en die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n stoof. Die eenheid het gratis WiFi, 'n TV met DStv, en veilige parkeerplek.
Doendinge in die omgewing sluit stap, gholf, vlotvaart, inkopies, abseil en bergklim in. Gaste kan kan 'n verskeidenheid museums of historiese besienswaardighede in Potchefstroom verken.
Gaste mag geen besoekers op die perseel ontvang nie.
Slaapplek
'n Bespreking by 14 @ Strauss sluit in:
Kenmerke
- Afrikaans
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na 14 @ Strauss gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |