14 Tygerberg Country Estate
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Johan V - Feb 2024
Algehele gradering
Swembad was baie vuil.
Tiaan S - Feb 2024
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Lolly S - Jan 2024
Algehele gradering
We had a great stay even though it was short.
Letlhogonolo L - Des 2023
Algehele gradering
Pleasant, comfortable.
Chelleese V - Des 2023
Algehele gradering
Amazing and relaxing.
Mieke J - Apr 2023
Algehele gradering
Wow, wow en wow.
Peter C - Mrt 2023
Algehele gradering
Comfortable, peaceful, secure.
Gerrie K - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens en baie mooi kamer.
Nthabiseng M - Jul 2022
Algehele gradering
Good.
Leani P - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig, vriendelike diens met goeie aanbevelings vir restaurante. Pragtige verblyf.
Nina J - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese gasheer met 'n baie goed ingerigte kamer, pragtige dekor en rustige atmosfeer.
Lissette O - Apr 2021
Algehele gradering
Aangenaam en baie rustig. Sal enige tyd weer daar bespreek.
Juan S - Mrt 2021
Algehele gradering
Absolute privaatheid in die kamer self, en soos famielie verwelkom. Puik.
Ciska M - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlike ontbyt en vriendelike gashere.
Fanie G - Jan 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld in 'n pragtige ligging!
Jacques R - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Annelien B - Nov 2018
Algehele gradering
Great plek en gasvryheid.
Ruan S - Nov 2018
Algehele gradering
Absoluut moeite werd, sal weer teruggaan.
Tiaan S - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was uiters fantasies gewees en kan nie wag om terug te gaan nie.
Bellina E - Jun 2018
Algehele gradering
Our stay was magnificent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons verblyf was manjifiek.
Werner se gasvryheid is ongekend. Ons kamer en badkamer was skoon end ie bed was abie gemaklik. Ontbyt was puik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ursula M - Mrt 2018
Algehele gradering
Stunning place and such good hospitality.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tygerberg Country Estate 14, Tigerstraat, Shere, 0084, Gauteng