Houtbaai Akkommodasie by 14 Village Square | LekkeSlaap
+19

14 Village Square

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 30 Oktober 2020

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kussingel, 14 Village Square, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

14 Village Square is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai. Dis net 500 m vanaf Chapmanspiekrylaan, 100 m vanaf Houtbaai se strand en net 'n entjie se ry vanaf verskeie restaurante en winkels.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6, en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Slaapplek

’n Bespreking by 14 Village Square sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Kussingel, 14 Village Square, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 000
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
was R2 000
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kussingel, 14 Village Square, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy40muOxKBuPn4YHnEYPO0PHX4jEOv9p88aZxWYn3cVLrKdQTzC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) Beach Crescent 14 Village Square 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0459759 18.360516
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za