Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1402 Amanzi

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 102

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir 1402 Amanzi
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Herman L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L
Gesin met tieners

Dit was 'n baie aangename en rustige vakansieweek.

Baie skoon en netjiese woonstel. Asemrowende see-uitsig. Reg op die strand. Rita was vriendelik en betyds met ons aankoms. 4.4 km vanaf die Galleria-inkopsentrum. Sal hierdie woonstel beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Rustig.

Rita is vriendelik en gasvry. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Gesin met tieners

Eenheid is mooi en diens van Rita was baie gaaf.

Ons het die tydjie geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldene W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldene W
Gesin met tieners

Fantastic stay.

Would go back anytime!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Uli F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uli F
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon.

Ons was vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. Die welkom presentjie was baie oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Saam met vriende

Wonderful and peaceful.

Very neat and accommodating. Well equipped with everything needed to stay comfortable and stress free. Thank you Rita. Lovely sea view, close to all amenities. Safe to walk to shopping centre. Safe walks on the beach. Cover parking on the premises.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Innes G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innes G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie professional en pragtige woonstel.

Woonstel was netjies en skoon. Kombuis was skoon en het al die nodige eetgerei gehad. Badkamers was netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenrose H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenrose H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was amazing, nice and quite apartment block very safe.

I had a great time staying at Amanzimtoti, everything was clean, from comfy beds to clean white linen, the kitchen is to die for, well-equipped with modern appliances, the view was like heaven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anje H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje H
Gesin met klein kinders

Ongelooflike plek, sal beslis teruggaan.

Dit was 'n wonderlike ervaring, die plek is splinternuut oorgedoen, alles is nuut en so netjies en skoon. Ons was vreeslik beïndruk, en sal beslis terug gaan. Wens ons kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, fantasties.

Rita is 'n baie aangename agent wat uit haar pad gegaan het om alles moontlik vir ons gemaklik en onvergeetlik te maak. Dankie Rita.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Courtney E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney E
Besigheidsreis

Most amazing, clean to the T and amazing service.

Place was quite easy to find, the host was amazing, super friendly, place was so neat, so relaxing and within distance of anything you could possibly need or do, you wouldn't need to think twice, looking for peace? I'd suggest this place, thanks again to the Super Host!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Van die bespreking tot ons aankoms by 'n uitstekende en netjiese woonstel was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 51, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33cb4606fe336eed65b84cbe19906f76e0ba14ccea7278a21bd2d1d88733bc9106ea2a7c026a4762b5b038091ad403b778cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 51 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.053353731114 30.886869682872
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem