LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 149 Anchors Aweigh | LekkeSlaap
+20

149 Anchors Aweigh

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashfrod-weg 705, Anchors Aweigh 149, Wood Grange, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

149 Anchors Aweigh is 'n selfsorg-eenheid vir 8 in 'n oord in Wood Grange, Hibberdene

Hierdie eenheid wat oor meer as 1 verdieping strek beskik oor 3 slaapkamers met plafonwaaiers, 1 badkamer, ’n kombuis en ’n sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed. Daar is ’n stapelbed in die derde slaapkamer en die kamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort en bad het. Gaste moet asb. hul eie beddegoed, linne en handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in die eenheid. Die eenheid maak van koopkrag gebruik.

Die sitarea het ’n TV met ’n DVD-speler en DStv kan op versoek geaktiveer word. Die sitarea lei na ’n beskutte braa-area en daar is parkeerplek.

Die oord het 24 uur-sekuriteit en 149 Anchors Aweigh is 'n entjie se stap van die gemeenskaplike swembad en die strandmeer af.

Slaapplek

’n Bespreking by 149 Anchors Aweigh sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ashfrod-weg 705, Anchors Aweigh 149, Wood Grange, 4220, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R620
per nag (plek vir 6)
Vanaf R620
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashfrod-weg 705, Anchors Aweigh 149, Wood Grange, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b5810bcc0e4a103e184430ce3421c31a77509d48f5502ffff6b31d809457d26f92593c40e813fe97604f8e04730f2e4de8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620  per nag (plek vir 6) 705 Ashford Road Anchors Aweigh 149 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-00:00 10:00 -30.584115943427 30.567255258725
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!