Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 on Ebenhaeser

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Delene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir 15 on Ebenhaeser
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Alison R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison R

We received a warm welcome from Delene. The place is very clean and beautiful.

I would highly recommend 15 on Ebenhaeser. Delene was very welcoming, and there were little treats in the room upon arrival. I was impressed by how clean the place was. Everything you need in a kitchenette was provided. Thank you, Delene. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley-ann C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley-ann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jou eie huis wegbreek van die huis met jou lewensmaat!

Wat 'n fantastiese plek! Dit is baie maklik om daar te ontspan, jy voel baie tuis in 'n rustige en veilige omgewing. Skoon, netjies, regtig fantasties! Ons kan nie wag om weer te gaan en al ons vriende en familie van hierdie juweelplekkie te vertel nie. Baie dankie vir ons wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

15 on Ebenhaeser se terugvoer

Vreeslik baie dankie.

15 on Ebenhaeser
Heinrich S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en genotvol.

Eienaar baie vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigitte T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte T
Enkelreisiger

Baie netjies met aandag aan detail en in 'n tjoepstil area.

Goeie afwerkings en goed toegeruste kombuisie met kwaliteitlinne. Die eenheid is silwerskoon en goed onderhou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anke E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke E
Saam met vriende

Ons het lekker gebly en gekuier.

Die eienaars is baie vriendelik en die verblyf was baie netjies en op standaard. Dis definitief 'n 10 uit 10 verblyf gewees en baie aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, netjies en gasvryheid.

15 on Ebenhaeser is die perfekte plekkie vir 'n couple wat wil wegbreek en rustigheid hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

15 on Ebenhaeser se terugvoer

Vreeslik baie dankie

15 on Ebenhaeser
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ebenhaeser-singel 15, Stilbaai Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58be861122505708b9c830621ae13e498771a4dc8755f4033e458971b7a0b74bf298947b3567f5795e78c273a6ba01fc7048?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 15 Ebenhaeser Crescent Stilbaai West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.36981395272 21.407986740476
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem