15 on Ebenhaeser
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Delene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Alison R - Okt 2023
Algehele gradering
We received a warm welcome from Delene. The place is very clean and beautiful.
Lesley-ann C - Okt 2023
Algehele gradering
Jou eie huis wegbreek van die huis met jou lewensmaat!
15 on Ebenhaeser se terugvoer
Vreeslik baie dankie.
Heinrich S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker en genotvol.
Brigitte T - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies met aandag aan detail en in 'n tjoepstil area.
Anke E - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en gekuier.
Marieta O - Jul 2023
Algehele gradering
Stil, netjies en gasvryheid.
15 on Ebenhaeser se terugvoer
Vreeslik baie dankie
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ebenhaeser-singel 15, Stilbaai Wes, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom